Moeraseik: Plantspesie

Die Moeraseik (Quercus palustris) is 'n tipe eikeboom wat inheems in Noord-Amerika voorkom.

Die boom is bladwisselend en word algemeen in Suid-Afrikaanse tuine aangetref.

Moeraseik
Moeraseik: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Fagales
Familie:
Fagaceae
Genus:
Seksie:
Lobatae
Spesie:
Q. palustris
Binomiale naam
Quercus palustris

Grootte

Die boom word tot 18–22 m (60-70 voet) hoog, met 'n stam van tot 1 meter in deursnee. Dit bied 'n dekking van ongeveer 8–14 m (25-45 voet). 'n Tien-jaar oue boom sal ongeveer 8 m (25 voet) hoog wees.

Fotogalery

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerLys van Joodse feeste en herdenkingsKoos BekkerJeugdagMieliestronkHolocaustGodMasturbasieLys van slangeEreksieNederduitse Gereformeerde KerkInstagramBelgiëSendelingposisieSuiwelprodukBreingewasPolitieke partyVermaakKinderregteFritz HaberSolidariteitMeksikoHeilige SaterdagMensFinlandOnse VaderMadison IvyISBNNoord-KaapDagroofvoëlsKarakteriseringGoogle MapsAfrikaSeksMiddelmisbruikSamestellingKadmiumSuid-Afrikaanse WeermagKnopiespinnekopNagmaalSiembambaLuiperdThabo MbekiSlag van BloedrivierMarkus JoosteMenstruasiePubiese hareAntjie KrogWiskundige terminologieLys van elemente volgens simboolJesus van NasaretSwedeEmfiseemMeervoudVaginale kankerGenesisSuurstofGeelsugE-posKonjunktivitisJannie du ToitMarga van RooyJohan StemmetDiepaartromboseTuisbladMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVolksrepubliek China🡆 More