Moehammetkalij Aboelgazijef

Moehammetkalij Aboelgazijef (Kirgisies: Мухамметкалый Дүйшекеевич (Дүйшеке уулу) Абылгазиев, geromaniseerd: Muhammetqalí Düyşekeyeviç (Düyşeke uulu) Abılğaziyev, ; gebore op 20 Januarie 1968) is 'n Kirgiziese politikus wat van 20 April 2018 tot 15 Junie 2020 as die Eerste Minister van Kirgisië dien.

Moehammetkalij Aboelgazijef

Aboelgazijef is op 20 Januarie 1968 in die Kochkor-distrik van die Naryn-oblast in Kirgisië gebore. In 1994 studeer hy aan die Landbou-instituut vernoem na Constantin Scriabine met 'n spesialisasie in Landboukunde. In 1997 het hy aan die Fakulteit Ekonomie en Besigheid aan die Internasionale Universiteit van Kyrgyzstan gegradueer.

Eksterne skakels

Tags:

196820 JanuarieKirgisiesKirgisië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGipsLys van visseHokkieBoelieryVaste stofAarde se atmosfeerJacques LootsParasitiese siektesSuid-AfrikaFamilie (verwantskap)WhatsAppEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBurgerregteKonsentrasiekampWiki CommonsDermpoliepWikiquoteBTWKorrupsieSiya KolisiDroomBoontjieUnited Democratic FrontHoofstadAardeBlaarVaginaWoordsoortSaartjie BaartmanJaarImpakte van toerismeSpringbokDepressie (gemoedstoestand)SeevlakAsiëWillie JoubertRomanDokterMIVRosa ParksMeningsverskil oor aardverwarmingBeeldspraakTuberkuloseWikipediaUitwerking van klimaatsveranderingKlimaatVroueregteRenteVoedselkettingJeanette FerreiraWikimedia-stigtingMoslemOogproblemeGezina, PretoriaJan van TonderJohannes MeintjesOmgewingsbeheerAfleiding (taalkunde)GeelsugFinansiële staatLeestekenSwartkwasmuishondAntisemitismeAngssteuringVerbondsarkLeeuVerkleurmannetjieInentingVolhoubare ontwikkelingLenteMenstruasieKongo-krisisKimberleyAfrikanerweerstandsbewegingWetenskaplike klassifikasie🡆 More