Modeltobie

Die Modeltobie (Canthigaster valentini) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Model toby.

Modeltobie
Modeltobie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Canthigaster
Spesie:
C. valentini
Binomiale naam
Canthigaster valentini
(Bleeker, 1853)

Voorkoms

Die vis is geel-wit met geel kolletjis aan die bokant en swart strepe oor die bokant. Die stertvin is geel. Die mannetjies het blou strepe wat vanaf die oë uitstraal. Die vis word 9 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat tot 32 m diep is. Hulle eet alge en bodemongewerweldes. Voortplanting word gedoen op die harembeginsel; 'n dominante mannetjie het 4 - 7 wyfies. Die slym op die vis se vel veroorsaak dat hy sleg smaak en roofvisse vermy die vis as gevolg daarvan.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Modeltobie VoorkomsModeltobie HabitatModeltobie Sien ookModeltobie BronModeltobie Eksterne skakelModeltobie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeleggingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJohannes MeintjesKorrupsieAsemhalingHindoeïsmeLys van Afrikaanse rolprenteSteenkoolJaarLongontstekingDigvormKitaarMynbouGordelroosDistrik SesGautengWaterbesparing in Suid-AfrikaNamibiëMeningsverskil oor aardverwarmingKappie (skryfteken)BoontjieSeekoeiNatuurrampPenisVioolSan Andreas-breukPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHondeklipbaaiGeografie van Suid-AfrikaAgtervoegselSekondêre sektor van die ekonomieWoordeboek van die Afrikaanse TaalDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VloeistofHondTermiese geleidingsvermoëKultuurVaginaDemi Lee MooreWaterpokkiesSonnestelselFranse RewolusieCovid-19-pandemieLetterlike en figuurlike taalgebruikMensOnderwysArmoedeSuid-Afrika-WetBloedsomloopstelselTerracottaleërDiskriminasieWoordBorskankerSeevlakAborsieAnilingusWoudHefboomBelastingGevolge van aardverwarming op oseaneHolocaustGroot vyfLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VulvaVermenigvuldigingLiewe HeksieSneeuAborsie in Suid-AfrikaOopbroninhoudYsterMaanLimfvatstelselTelwoordIronieDuitsland🡆 More