Die Mitserie (Bridelia micrantha) is 'n klein tot middelgroot boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.
Dit kom voor die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Dit kom voor in die hele tropiese Afrika en op Réunion.Dit is ook inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Réunion, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad,Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Mitserie | |
---|---|
Vars blare van Bridelia micrantha in Amanzimtoti, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | Bridelieae |
Genus: | |
Spesie: | B. micrantha |
Binomiale naam | |
Bridelia micrantha (Hochst.) Baill., (1863) | |
Sinonieme | |
|
Die boom groei in rivier- en moeraswoude of op vogtige plekke in die bosveld. Die vrugte is soet en eetbaar en is ongeveer 8 mm in deursnee. Die blare het are wat amper parallel na die rande toe loop. In Engels staan die boom bekend as Mitzeerie.
Die plant het ook twee subspesies:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mitserie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.