Misdaad In Denemarke

Misdaad in Denemarke word deur die Deense Polisie en ander agentskappe bekamp.

Oorsig

Denemarke het “betreklike lae geweldsmisdaadkoerse”.

Kopenhagen

Die 2011-misdaadstatistiek van Kopenhagen toon ’n 26% daling van inhegtenisneming van gewelddadige aanvalle en bedreigings, sowel as ’n 22% daling in dwelmverwante arrestasies sedert 2009. Die misdaadsyfers toon egter ’n 24% styging van aangemelde inbrake en huisrooftogte sedert 2009.

Misdaad volgens buurt

Glostrup, ’n blouboordjie voorstad in Kopenhagen is as die gewelddadigste gebied in 2009 geïdentifiseer. Die plek met die minste aangemelde geweld was Christiansø, ’n klein eilandjie noordwes van Bornholm geleë.

Hervatting van verskerpte grensbeheer

Gedurende Mei 2011 het Denemarke die kontrole langs sy grense van Duitsland en Swede hervat, wat vroeër onder die EU se Schengensone-ooreenkoms oop was. Die Deense regering probeer hierdeur oorgrensmisdaad, onwettige immigrasie en dwelmhandel te voorkom.

Onlangse statistiek

Die hoeveelheid misdaad wat onlangs by die polisie aangemeld word is vier keer hoër as in 1950. Die gemeenskapswelsyn, leë huise gedurende die dag, veranderde versekeringvoorwaardes en die groter bereidheid om te rapporteer is van hierdie redes. Sedert die 1990's het die hoeveelheid misdaad egter afgeneem, hoofsaaklik omdat minder eiendomsmisdaad aangegee is. Ander die ander kant het die getal geweldsmisdaad toegeneem.

In 2010 is altesaam 417 000 oortredings aangemeld wat gelyk staan aan 1 oortreding vir elke 10 Dene wat 15 jaar of ouer is.

Die getal misdaad wissel natuurlik waar 'n mens bly, hetsy platteland of stedelike gebied. Die metropolitaanse gebied en groot stede soos Odens, Vejle en Aarhus het die hoogste hoeveelheid misdaad per capita, terwyl klein eilandjies soos Læsø en Samsø die minste deurloop.

In 2010 het die getal vervalsings tot 'n slegs vyfde van dié in 1980 gedaal. Dit is grootliks te danke aan die gebruik van kredietkaarte pleks van tjeks.

Misdaad
Jaar
1980 1990 1995 2000 2010
Getal misdaad aangemeld
408 177 527 421 538 963 504 231 471 088
Eiendomsmisdaad
390 917 507 763 515 954 479 190 442 678
Diefstal
108 670 168 115 175 521 193 893 189 848
Roof
136 983 139 410 162 106 120 010 102 630
Inbraak
95 238 122 371 106 533 99 568 96 683
Skade met opset
18 841 37 138 38 771 39 857 32 446
Bedrog
8 944 11 156 9 804 8 040 9 831
Vervalsing
12 905 14 315 10 683 7 328 2 589
Geweldsmisdaad
5 719 10 651 13 357 15 157 18 131
Moord
77 58 60 58 49
Geslagsmisdaad
2 273 2 521 2 779 2 800 2 642
Verkragting
422 486 440 497 429
Ander misdaad
9 268 6 486 6 873 7 084 7 637

Verwysings

Tags:

Misdaad In Denemarke OorsigMisdaad In Denemarke Hervatting van verskerpte grensbeheerMisdaad In Denemarke Onlangse statistiekMisdaad In Denemarke VerwysingsMisdaad In DenemarkePolisie van Denemarke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KruisigingDanie du ToitVoorsetselMielieSendelingposisieFrankrykTonnels van Củ ChiKomeetMarie PentzRugbywêreldbeker 1987KadmiumByvoeglike naamwoordChristendomWes-AfrikaBosluisbytkoorsEuropese RugbykampioenskapHerfsLys van Afrikaanse skrywersGeografie van Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsBywoordPapegaaieHartversakingAfrikaanse woordelys en spelreëlsAsiëVoornaamwoordMediaWikiNatuurlike satelliete van kleinplaneteChristo WieseASteenkoolVlag van AfghanistanSemenWortelKoninkryk van die NederlandeSinoniemBaarmoederSwitserlandDonderstormMarga van RooyBernice WestSlukdermGeorgiëSlaapapneeMieliestronkApostoliese GeloofsbelydenisAkkedisHorlosieVoortrekkermonumentOnderwys in Suid-AfrikaSuikersiekteHartaanvalKoos BekkerRegardt van den BerghKatVerkleinwoordErfenisWikimaniaKrokus Stadsaal-aanvalGawes van die Heilige GeesSamestellingDuitsOntlastingDaggaOrtopedieLuiperdGeskiedenis van AfrikaansLys van lande volgens bevolkingSlag van Cuito CuanavaleOopbroninhoudNasiebouWes-KaapKonjunktivitisLionel Messi🡆 More