Mirza Ghulam Ahmad

Mirza Ghulam Ahmad (13 Februarie 1835 – 26 Mei 1908; Oerdoe/Persies: مرزا غلام احمد) was 'n Indiese godsdienstige figuur.

Hy staan bekend as die stigter van die Ahmadiyya Moslem-gemeenskap. Hy het beweer dat hy die Mahdi sowel as die Mujaddid van die 14de Islamitiese eeu was. M.a.w dat hy in die gelykheid van Jesus van Nasaret (mathīl-i'Isā) was.

Mirza Ghulam Ahmad
Mirza Ghulam Ahmad
Mirza Ghulam Ahmad, ca. 1897.
Gebore(1835-02-13)13 Februarie 1835
Qadian, Sikh-ryk
Sterf26 Mei 1908 (op 73)
TitelStigter van die Ahmadiyya-beweging in Islam
OpvolgerHakeem Noor-ud-Din
EggenootHurmat Bibi
Nusrat Jahan Begum
KindersMirza Basheer-ud-Din Mahmood Ahmad
Mirza Bashir Ahmad
Mirza Sharif Ahmad
Mubarika Begum
Amatul Hafeez Begum
Ouer(s)Mirza Ghulam Murtaza (vader)
Chiragh Bibi (moeder)
GeloofIslam
Handtekening
Mirza Ghulam Ahmad

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

13 Februarie1835190826 MeiJesus van NasaretOerdoePersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AgtervoegselToekoms van die AardePampoentjiesHolocaustTuisbladOmtrek, oppervlakte en volumeDemokratiese Republiek die KongoWinnie Madikizela-MandelaMeettegniekKasteel die Goeie HoopAfkortingDoelwitDansVerenigde State van AmerikaReënGriepKaapstadProteïenAfrikaansBloedsomloopstelselSwartbewussynsbewegingArmoedeverligtingFrankrykXenofobieWeer (meteorologie)MusiekGeografie van Suid-AfrikaVeeartsKostuumsHartUitwerking van klimaatsveranderingWaarheid-en-versoeningskommissiePesachEkologieKriekInentingSkilpadLys van Afrikaanse skrywersNasionalismeSpinnekopMuishondKasterolieGoudDistillasieGregoriaanse kalenderSkaakTennisJan-Willem BreureKappie (skryfteken)Tweede Nuwe JaarAfrikaApartheidMaanBelgiëOorkruipersBoomKletsrymGesonde dieetLionel PetersonSinoniemInsekTylaAppelKorrupsieKuberkrakerPoesMcDonald'sAnale seksSeksismeGreen PornoSinkDirekte en Indirekte redeTropiese sikloonKweekhuiseffekWebjoernaalEeuSonnestelsel🡆 More