Mireia Lalaguna: Mej. Wêreld 2015

Mireia Lalaguna Royo (geb.

28 November 1992) is ’n Spaanse model en skoonheidskoningin wat in Desember 2015 in Sanya, China, gekroon is as Mej. Wêreld 2015. Sy is die eerste Mej. Wêreld van Spanje.

Mireia Lalaguna
Mireia Lalaguna: Geskiedenis, Uitslag, Verwysings
Gebore 28 November 1992 (1992-11-28) (31 jaar oud)
Plek Barcelona, Spanje
Nasionaliteit Spaans
Geboortenaam  Mireia Lalaguna Royo
Beroep Model
Loopbaan
Titel(s) Mej. Spanje 2015
Mej. Wêreld 2015
Haarkleur Blond
Oogkleur Blou
Lengte 1,77 m

Geskiedenis

Mireia is in 2014 gekroon as Mej. Atlántico Internacional en op 24 Oktober 2015 in Malaga as Mej. Spanje. Op 19 Desember van dié jaar is sy in China as Mej. Wêreld gekroon. Sy volg Rolene Strauss van Suid-Afrika op.

Uitslag

Finale uitslag Deelnemer
Mej. Wêreld 2015
1ste prinses
2de prinses
Top-5
Top-11

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Rolene Strauss
Mej. Wêreld
2015
Opgevolg deur
Stephanie Del Valle

Tags:

Mireia Lalaguna GeskiedenisMireia Lalaguna UitslagMireia Lalaguna VerwysingsMireia Lalaguna Eksterne skakelsMireia LalagunaChinaSanyaSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand du ToitOu Apostoliese KerkFeminismeAnneli van RooyenSlawernyAfrikanersAnglisismeSublimasieProvinsies van Suid-AfrikaBank (finansiële instelling)DomkragGedigCorioliskragProteïenDesmond TutuBoomslangJakkalsAfrikaanse taalleerWieg van die MensdomSwartSwartbewussynsbewegingLionel PetersonDigvormErosieMenslike seksuele gedragBynierPornhubBloedsomloopstelselWaterbesoedelingVersoeningsdagKlimaatveranderingGewasboerdery in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNoord-KaapEnsiklopedieAnglo-BoereoorlogKoolhidraatKlimaatRugbyVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSelfoonVlagterminologieVroueregteVerkragtingHomofoonKartografieJan van RiebeeckSuiwelprodukOligopolieVulkaanRob HersovGeestesteuringBek-en-klouseerSatellietfotoRenteOm-te-infinitiefkonstruksieProstaatkankerMeningsverskil oor aardverwarmingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKalenderGasPankreasSeksismeUnie van Suid-AfrikaMenseregtedagRooibokInstagramTerracottaleërWes-KaapTsoenamiInsekSwawelLys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier🡆 More