Miombo-Rooibandsuikerbekkie

Die miombo-rooibandsuikerbekkie is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld van Suidelike-Afrika.

In Engels staan dit bekend as die miombo double-collared sunbird of eastern miombo sunbird.

Miombo-rooibandsuikerbekkie
Miombo-Rooibandsuikerbekkie
Mannetjie naby Mazowe in Zimbabwe
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie:
C. manoensis
Binomiale naam
Cinnyris manoensis
Reichenow, 1907

Identifikasie

13 cm. Helder glansgroen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen borsgedeelte, gevolg deur 'n dun helder glansrooi borsband. Die res van die onderkant is bruin-grys, en die vlerke is bruin. Hierdie spesie kan maklik met die kleinrooibandsuikerbekkie verwar word, maar die gebiede waar hulle voorkom oorvleuel nie. Die vroulike suikerbekkie het 'n grys-bruin bokant en grys-geel onderkant.

Habitat

Miombo-boomveld tot aan die rande van woude.

Verspreiding

Aanwesig in boomveld in die oorgrootte deel van Zimbabwe.

Geluid

'n Skerp tjie-tjie-geluid.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Miombo-Rooibandsuikerbekkie IdentifikasieMiombo-Rooibandsuikerbekkie HabitatMiombo-Rooibandsuikerbekkie VerspreidingMiombo-Rooibandsuikerbekkie GeluidMiombo-Rooibandsuikerbekkie Sien ookMiombo-Rooibandsuikerbekkie VerwysingsMiombo-Rooibandsuikerbekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiljardVormSeekoeiLys van veltoestandeAfrikanerweerstandsbewegingWaterstofOrgasmeCarike KeuzenkampHeuningbyVerstedelikingWortelRugbyFrankrykPuberteitKlimaatLys van Nederlandse skildersBreinvliesontstekingEkonomie van Suid-AfrikaKrygkorAfvalbestuurMenseregtedagSeptimius AwardsNelson MandelaPaasfeesGipsParasitiese siektesTatoeëermerkMonoloogMaatskappySamestellende afleidingToringWorcesterWitbloedselJak de PriesterAnneli van RooyenBorskankerDistillasieSteenkool in Suid-AfrikaKoorsblaarChemiese verbindingVolstruisPeach van PletzenMigrasie van voëlsEnkelvoudige sinAardkorsMangelApartheidDeelwoordEkonomieSkisofrenieGeweldKriekReënspinnekopLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAlliterasieMalariaAngssteuringStereotipeBreinkaartSuid-Afrikaanse GrensoorlogOm-te-infinitiefkonstruksieDubbelpuntVoornaamwoordMona LisaPrivaat maatskappyProteaMark (ekonomie)Wapen van Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordPerdebyeVennootskapKonsentrasiekampEienaamKolorektale kanker🡆 More