Minecraft: Rekenaarspeletjie 2011

Minecraft is 'n gewilde Sweedse sandput-oorlewingsvideospeletjie.

Dit is in 2009 deur Mojang Studios geskep. Die spel is tans beskikbaar en opgedateer op Windows, Mac, Linux, iOS, Android, Xbox 360, Xbox One, Xbox Series X, PlayStation3, PlayStation4, PlayStation5, PlayStation Vita, Wii U, New Nintendo 3DS, Nintendo Switch en op sekere virtuele werklikheid headset-handelsmerke.

Minecraft: Rekenaarspeletjie 2011
Minecraft weergawe 1.05.

Geskiedenis

Minecraft is die eerste keer deur Markus "Notch" Persson en Jens "Jeb" Bergensten geskep in 2009. Destyds was die spel nog net in alfa-modus, maar in 2011 is dit amptelik vrygestel. In 2014 het Notch die spel vir $2.5 miljard aan Microsoft verkoop en die huidige leier van Mojang, die maatskappy wat Minecraft vervaardig, is Jeb.

Tags:

AndroidIOSLinuxMacOSMicrosoft WindowsPlayStationSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JaarDroomSteve BikoGeestesteuringCorioliskragOligopolieHeupAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKindersiektesRepubliek die KongoGroepsgebiedewetLoftus MaraisWolkTransatlantiese slawehandelAardkorsFeminismeRelatiwiteitsteorieRugbyReg tot ‘n gesonde omgewingFinale OplossingVrouMangelBruin menseMonoloogTydsoneLionel PetersonPornografiese akteurMaanSpringbokkeRefentse MorakeMonumentMonopolieMorfologie (taalkunde)PuberteitInstagramWisselkoersSeevlakstygingKlimaatsverandering in AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLeah van NiekerkMarie AntoinetteNasionale VrouedagHeks van HexrivierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOos-KaapHondMadison IvyAngssteuringMosambiekkanaalSomerSuid-Afrikaanse randKatWiki CommonsStereotipeAfro-AmerikanersEkotoerismeTelwoordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBybelStokely CarmichaelDemokratiese AlliansieMateriaalMIV/vigs in Suid-AfrikaCounter-Strike 2Grondwet van Suid-AfrikaNasiebouGriekwa-AfrikaansMikro-ekonomieHomoniemHidroëlektrisiteitSpysverteringstelselD.J. OppermanVoedselkettingWaterbesoedelingDiepaartromboseAngina pectorisBoomslang🡆 More