Maanhaarstompie

Die maanhaarstompie (Mimetes fimbriifolius) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Mimetes behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor op die Kaapse Skiereiland. Die struik is regop en word 3.5 m hoog. Die struik blom regdeur die jaar maar dra van Julie tot Desember die meeste blomme. Die plant word geklassifiseer as 'n boom en sy unieke nommer is: 72.2.

Maanhaarstompie
Maanhaarstompie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. fimbriifolius
Binomiale naam
Mimetes fimbriifolius
Salisb. ex Knight, (1809)

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee tot ses maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is tweeslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sanderige grond op hoogtes van 0-1 100 m.

In Engels staan dit as die Tree Pagoda bekend.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Maanhaarstompie FotogaleryMaanhaarstompie Sien ookMaanhaarstompie BronneMaanhaarstompie VerwysingsMaanhaarstompie Eksterne skakelsMaanhaarstompie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SimboolCyril RamaphosaAuschwitz-konsentrasiekampLys van elemente volgens simboolWoordsoortSelfbeeldPiet ByleveldBorskankerAbrahamBokmakierieGroep van SeweKoolhidraatJesus van NasaretAlkoholismeDiskriminasieMartin Luther King jr.Lys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandNelson MandelaZack du PlessisLys van Afrikaanse rolprenteMenstruasieJeugdagKlankverskynselsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsTienerGordelroosWikipediaSuid-AfrikaDroogteBernice WestMierApostelKongo-krisisKolitisKoppeltekenUnited Democratic FrontSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse WeermagKwikMaanGlenys LynneSiya KolisiSeksTweede WêreldoorlogMagsverheffingSlawernyPersentasieKlein vyf diereWaarnemingHondsdolheidGedigTaalLys van ingelyfde NG gemeentesFotoWitkruisarendMetaalMiddelburg, Oos-KaapKoos KombuisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van kleureHentaiDepressie (gemoedstoestand)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieSonnestelselSan FranciscoKatBeurtkragArmoedeverligtingVoëlMin ShawMediaWikiBoet TroskiePornhubAngssteuringEnkelvoudige sinArgentiniëMontreal🡆 More