Millau

Millau (Oksitaans: Milhau) is 'n stad en onderprefektuur in die Suid-Franse département Aveyron (regio Midi-Pyrénées) met 'n oppervlakte van 168,23 vierkante kilometer en 22 013 inwoners (2009).

Die stad lê in die vallei van die Tarnrivier, wat hier in die Dourbie uitmond.

Millau

Milhau
Straattoneel in Millau
Straattoneel in Millau
Wapen van Millau
Wapen
Millau is in Frankryk
Millau
Millau
Koördinate: 44°05′55″N 3°04′42″O / 44.09861°N 3.07833°O / 44.09861; 3.07833 3°04′42″O / 44.09861°N 3.07833°O / 44.09861; 3.07833
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesMillau Midi-Pyrénées
DépartementMillau Aveyron
ArrondissementMillau
KantonMillau-Oos, Millau-Wes
Regering
 • BurgemeesterGuy Durand
Oppervlak
 • Stad168,23 km2 (64,95 vk. myl)
Hoogte
340–888 m (1 120–2 913 ft)
Bevolking
 • Stad22 013
 • Digtheid131/km2 (340/vk. myl)
 • Stedelik
28 005
Poskode
12100
Skakelkodes12145
Webwerfmillau.fr

Geografie

Millau 

Besienswaardighede

Die ravyne van die riviere Tarn, Dourbie en Jonte, die rotsdoolhof van Montpellier le Vieux, die grot Aven Armand en die Parc naturel régional des Causses is die belangrikste natuurlike besienswaardighede.

Naas Cabrières, die kasteel van die sopraan Emma Calvé, wat in 1942 in Millau oorlede is, is die Millau-brug (Frans: Viaduc de Millau), die hoogste ter wêreld, die bekendste mensgemaakte besienswaardighede van Millau.

Sport

Die omgewing van Millau word as een van die mooiste gebiede vir sweefvliegsport-entoesiaste in Europa beskou.

Eksterne skakels

Tags:

Millau GeografieMillau BesienswaardighedeMillau SportMillau Eksterne skakelsMillauAveyronDépartementFrankrykMidi-PyrénéesOksitaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Verbod van Gemengde HuwelikeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNazi-DuitslandWitrenosterHomoniemDistrik SesWatersuiweringDaggaAnale kankerHernubare energieAardedagBeeldspraakVersamelnaamBelgiëBevolkingTafelbergMenstruasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLionel MessiApartheidKlereInsekKoringJeuksiekteGautengHaelBorsLewerReënvalbepalingSelfstandige naamwoordMonopolieFrederik Willem de KlerkJanie du PlessisBloedsomloopstelselVoornaamwoordLys van kinderspeletjiesHeuningAgtervoegselLongontstekingKunsmatige intelligensieStrykysterNuwe TestamentKunselementeKinderregteHoofpynEerste WêreldoorlogNederlandTelefoonWaarheid-en-versoeningskommissieTsoenamiDemokratiese Republiek die KongoAsemhalingSuurstofKolitisVerlede tydIndiëSeekoeiVerkleinwoordHondDansWaterpokkiesKonflik (proses)VoorvoegselGrondwet van Suid-AfrikaRenosterSout (chemiese stof)PapierNoordwesYsterAfrikaansJohannes MeintjesVormPubliek🡆 More