Miga

Miga is die 33ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Hierdie boek is die sesde van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Net soos sy tydgenoot Jesaja het Miga in Juda verkondig dat die Here sal oordeel en red. Hoogtepunte is die gedeelte oor die algehele vrede onder die heerskappy van God en vers 6:8 waarin God se eise vir sy volk opgesom word.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BybelHebreeusJesajaOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale ordeWaterbesoedelingRumatiekRubik se kubusToutrekStaatstoelaeNoordwesMagsverheffingSebraLeonardo da VinciMusieksimboleLandbouKunsmatige intelligensieWerkloosheidCalviniaAluminiumVoëlWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVlinderRivierSpinnekopPuberteitYstervarkWeeluisMosesErfenisPolisieLarry PageWaterLys van Afrikaanse digtersVerlede tydGrondbewerkingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PaddaVierkantswortelWes-KaapAfkortingNazi-DuitslandKimberleyVoortrekkermonumentTelevisieMagneetSendelingposisieLeestekenBrendan PeyperMaanMaroela MediaDuitsAnale seksMaatskappyStadLys van Suid-Afrikaanse musikanteDeelteken en umlautTaalLandbou in Suid-AfrikaKolonialismeVryheid van spraakAsemhalingProvinsies van Suid-AfrikaFinale OplossingSuiwelprodukSosiale mediaImpakte van toerismeKankerJode in Suid-AfrikaTsoenamiMiteStellenboschKoringSteenkool in Suid-AfrikaLuiperdWayde van NiekerkJavaScriptDundermWiskundige terminologie🡆 More