Kleur Mielie

Die kleur mielie (Engels: Maize of corn ) verwys na 'n skakering van geel.

#FBEC5D

Dit is vernoem na die graan met die dieselfde naam — mielies. In die openbare gebruik, kan 'n mieliekleur toegedig word aan 'n verskeidenheid van kleure, wat wissel van liggeel tot 'n donker skakering wat grens aan oranje, aangesien die kleur van mielies kan wissel.

Die eerste opgetekende gebruik van mielie as 'n kleurnaam in Engels was in 1861.

Kleur Mielie
Die kleur is vernoem na die graan mielie.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word mielie as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FBEC5D
RGB-kleurmodel (251, 236, 93)
CMYK (0, 6, 63, 2)
HSV (54°, 63%, 98%)

Sien ook

Tags:

EngelsGeelMielieOranje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van woestynePubiese hareKoos du PlessisTolla van der MerweOrganometaalchemieMasturbasieOnderwysVulvaRooiwaterNederlandsRynhesseWes-AfrikaVolkekundeVoorhuidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PapegaaieBloutongsiekteGoudIndonesiëJacques LootsRam (sterreteken)Eier (biologie)SwitserlandSpelerposisies in rugbyDuitse maselsNic de JagerErnst Otto FischerBipolêre gemoedsteuringAnilingusMarsAfrikaanse Hoër SeunskoolDermpoliepSkrikkeljaarYstervarkZack du PlessisKoreaanse nasionale rugbyspanAkuutOrgasmeDinosourusKoos BekkerAsynPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOrtopedieSally EsterhuizenIngrid JonkerTarentaleVarkgriepNazi-DuitslandAntjie KrogBysteekAsiëKatTandbederfNiersteenUniversiteit StellenboschAspergersindroomAfrikaanse woordelys en spelreëlsLionel Messi2023Koue OorlogDuitsPG du PlessisFilosofieLys van Afrikaanse televisiereeksePalmsondagKoggelmanderThabo MbekiAardeKangaroeFritz Wepper🡆 More