Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik

Die term midwinter of wintersonstilstand verwys na die kort oomblik wanneer die aarde se askanteling met 22 1/2° 26' sy grootste afstand van die son bereik.

Nogtans word in die omgangstaal na die hele dag waarop die sonstilstand voorkom (21 of 22 Desember vir plekke in die Noordelike, 21 of 22 Junie vir plekke in die Suidelike Halfrond) as midwinter of eerste dag van die winter verwys.

Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik
'n Diagram van die aarde se vier seisoene, soos waargeneem vanuit 'n noordelike posisie. Heel regs: die Noordelike Halfrond se wintersonstilstand, heel links: die Suidelike Halfrond se wintersonstilstand
Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik
Wintersonstilstand by die prehistoriese Stonehenge-monument in Wiltshire, Verenigde Koninkryk

Die wintersonstilstand kom op die kortste dag (en langste nag) van die jaar voor en word veral in hoër breedtegrade duidelik waargeneem. Die son bereik dan sy laagste maksimale posisie in die hemel. Die dae word met die wintersonstilstand geleidelik langer en die nagte korter.

Die wintersonstilstand het in elke beskawing sy eie spesifieke kulturele betekenis, maar word oor kulturele grense heen dikwels met hergeboorte verbind. 'n Groot aantal feesdae, feeste, rituele, byeenkomste of ander vierings het rondom midwinter ontstaan.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AardeSonSuidelike Halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingSeksueel oordraagbare infeksieBevolkingsafnameAfrikaanse WikipediaLionel MessiGroot vyfWetenskaplike metodeFabelLys van Griekse mitologiese figureAandagstreepSitrusDonkieSeksAardverwarmingThys die BosveldklongElon MuskGeboorteAalwynGewone breukeEienaamMaroela MediaVlinderMeervoudEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMisdaadKunsmatige algemene intelligensieVulkaanOlimpiese SomerspeleAfrikaInsekWaterstofHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProstaatklierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaIngrid JonkerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNoord-KaapApostoliese GeloofsbelydenisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KunsNatuurwetenskapSteve BikoDigvormKaapse florarykSeksuele opwekkingKrugerwildtuin7de LaanVerlede tydSuid-AfrikaVoortrekkersWiki CommonsGamelanBosluisLys van bekende Suid-AfrikanersVerenigde State van AmerikaErns GrundlingAfrikaanse woordelys en spelreëlsBiologieChristiane JaccottetWoestynLys van Afrikaanse rolprenteGriepYouTubeWikiAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVergelykings (taalkunde)Erfenisdag (Suid-Afrika)Helpmekaar-kollegeGenitale vratGeweldDaggaWaterpokkiesWhatsAppDialoog in fiksieBoeliery🡆 More