Middeldrif, Oos-Kaap

Middeldrif (ook Middledrift of Middeldrift) is 'n nedersetting 90 km noordwes van Oos-Londen in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Dit is geleë in die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit van die Amathole-distrik in 'n gebied wat voorheen deel van die Ciskei was.

Middeldrif
Middeldrif is in Oos-Kaap
Middeldrif
Middeldrif
Middeldrif, Oos-Kaap Middeldrif se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°49′7″S 26°59′15″O / 32.81861°S 26.98750°O / -32.81861; 26.98750 26°59′15″O / 32.81861°S 26.98750°O / -32.81861; 26.98750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1853
Oppervlak
 • Totaal1,84 km2 (0,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 140
 • Digtheid1 163/km2 (3 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.8%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense95.9%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 86.7%
 • Afrikaans 5.2%
 • Engels 3.8%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
5685
Poskode (posbusse)
5685
Skakelkode046
Middeldrif, Oos-Kaap
Landskap naby Middeldrif.

Die dorp in geleë aan die Keiskammarivier, 45 km wes-noordwes vanaf Qonce (voorheen King William's Town) en 16 km oos-suidoos van Alice. Dit is gestig in 1853 en geproklameer in 1882. Aanvanklik heet dit Beaconsfield, maar die naam is verander na die Hollandse "drift" tussen twee ander.

Gesondheid en Korrektiewe Dienste

Behalwe vir noodsaaklike munisipale dienste, is Middeldrif ook die tuiste van twee regeringsfasiliteite:

  • Middeldrift Gemeenskapsgesondheidssentrum, bestuur deur die Oos-Kaapse Departement Gesondheid, en
  • Middeldrift Korrektiewe Dienstefasiliteit, 'n voormalige maksimum-sekuriteitsgevangenis.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Amathole-distriksmunisipaliteitCiskeiOos-KaapprovinsieOos-LondenRaymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteAsiëBoet TroskieBloeddrukSkildklierPankreasXhosaSeekoeiRugbyKoos BekkerRefentse MorakeAfrikaanse WikipediaPesachMenseregtedagOrganometaalchemieGeelslangPoesJo BlackDaggaHennie MaasBreinvliesontstekingSeksualiteitRoekelose DadeGordelroosCMartin BesterNoord-KaapLabia (geslagsdele)Sixtynse kapelNazi-saluutBaarmoederE-regeringHartaanvalBloedvergiftigingNagmaalBybelErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Lys van Griekse mitologiese figureDuitslandPlantAasblomSkoonma-se-tongISBNSuider-AfrikaMaselsOrthopteraKasterolieWynsteenNederlandsGewone tarentaalLionel MessiBosluisWikisourceDagroofvoëlsOntkiemingThabo MbekiWeer (meteorologie)AardeHomoniemDeon MeyerDansSwitserlandLily CarterMamelukBeesDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSuikersiekteMiljardMaroela MediaMeervoudIngrid Jonker🡆 More