Hierdie artikel handel oor die Munisipaliteit in Zeeland.
Vir ander gebruike, sien Middelburg.
Middelburg | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Stadhuis van Middelburg | |
Ligging van Middelburg-munisipaliteit in Middelburg | |
Koördinate: 51°30′00″N 3°37′00″O / 51.50000°N 3.61667°O 3°37′00″O / 51.50000°N 3.61667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zeeland |
Regering | |
• Burgemeester | Harald Bergmann (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 53,05 km2 (20,48 vk. myl) |
• Land | 48,55 km2 (18,75 vk. myl) |
• Water | 4,5 km2 (1,7 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 622 |
• Digtheid | 981/km2 (2 540,8/vk. myl) |
Poskode | 4330-4341 |
Skakelkodes | 0118 |
Webwerf | www.middelburg.nl |
Middelburg is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, geleë op die eiland Walcheren. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.
Die VOC-huis het ook in Middelburg gestaan maar is in Mei 1940 deur Duitse bomwerpers verwoes. Die VOC-huis het baie dokumente bevat van die VOC, ook die immigrasiegegewens van al die mense wat Kaap toe getrek het, was hier versamel. Die Duitse bomaanval het ook die Kaapse immigrasiegegewens vernietig, en om hierdie rede kan baie inwoners in Suid-Afrika nie hulle ou stambome suksesvol navors nie.
Wiki Commons bevat media in verband met Middelburg. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Middelburg, Zeeland, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.