Michael Cope

Michael Cope (1952-) is 'n Suid-Afrikaanse digter, skrywer, ontwerper en goudsmid.

Sy romans is Spiral of Fire en Goldin: A Tale, en sy digbundels sluit in Scenes and Visions en Ghaap, Sonnets from the Northern Cape. Hy is die seun van die gesiene skrywer Jack Cope. Sy werk beskryf meestal mense, hul stories en omgewingsbeelde.

Michael Cope
Geboorte 1952
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Digter, skrywer
Huweliksmaat Julia Martin
Kind(ers) 3

Werke

Romans:

  • Spiral of Fire, 1986
  • Goldin: A Tale, 2005

Digbundels:

  • Scenes and Visions, 1990
  • Birds of Different Feather, 1992
  • Crossing the Desert, 1993
  • Back View, 1996
  • Ghaap, Sonnets from the Northern Cape, 2005

Memoires:

  • Intricacy: A Meditational Memory, 2005 (oor sy familie, veral sy kunssinnige ma)

Verwysings

Tags:

DigterJack CopeRomanSkrywerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaSwawelGeslagAardverwarmingKoppeltekenSlawernyHefboomBernice WestNoord-KaapVerkleurmannetjieWeer (meteorologie)JavaScriptLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNaaldekokerHoofstadTransatlantiese slawehandelVoorvoegselEk is 'n Afrikaan (toespraak)Wieg van die MensdomCounter-Strike 2MuishondBreinvliesontstekingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKoolhidraatAtmosfeerKapitalismeBybelAlliterasieVraag en aanbodHondeklipbaaiVakbondTaalApartheidKoorsWeervoorspellingLandbouHoenderLimfvatstelselMangelontstekingSokkerRookgewoonteGautengDroomWaterbesparing in Suid-AfrikaLugbesoedelingDoelwitSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJode in Suid-AfrikaVioolWerkersdagSpringbokStadAardkorsNicole StraussKewerNetbalAgtervoegselAkademiaProteïenKlein-KarooSamestellingFeminismeArmoedeApokriewe boekeWerkloosheidRacheltjie de BeerErosieNapoleon BonaparteTelkomAardbewingNierPizzaMosambiekMuskietHector PietersonSlag van BloedrivierKinderregteGeweld🡆 More