Miao

Die Miao (Chinees: 苗族) is 'n etniese groep in die Volksrepubliek China wat in die Guizhou en die Hunan in die suide van die land saamgetrek is.

Kleiner groepe woon in die provinsies Yunnan, Chongqing, Guangxi, Hubei en Sichuan. Die Miao is een van 55 etniese minderhede wat amptelik deur die Volksrepubliek China erken word. Met 'n bevolking van 9 miljoen is hulle die vyfde grootste etniese groep in die land.

Hmongb/Hmub/Xongb/ab Hmaob
m̥˭oŋ⁴³/m̥ʰu³³/ɕoŋ³⁵/a⁵³m̥˭ao⁵³
Miao
Totale bevolking: 10-12 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China: 9 miljoen
Vlag van Viëtnam Viëtnam: 787 604 (1999)
Vlag van Laos Laos: 460 000 (2005)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State: 209 866 (2006)
Vlag van Thailand Thailand: 151 080 (2002)
Vlag van Frankryk Frankryk: 13 000 (insluitend 3 000 in Frans-Guyana)
Taal: Miao. Tale van residensiële lande
Geloofsoortuiging: Wuisme (Ua Dab). Minderhede: Boeddhisme, Daoisme, Christendom
Verwante etniese groepe:

Bron

Verwysings

Tags:

ChineesChongqingGuangxiGuizhouHubeiHunanVolksrepubliek ChinaYunnan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieBeroerteKrampMadison IvyKabeljouOrgasmeHomofoonTsammaPersOmtrek, oppervlakte en volumeLewerGlobaliseringLabia (geslagsdele)Natuurlike hulpbronSlag van BloedrivierNamibiëVratTeeHutsmerkGlenys LynneKonkaJana CilliersHoofpynJakobHeupvervangingAnglisismeTobie CronjéPenisAs Aventuras de Gui & EstopaDenneboomAkteurLionel PetersonTV GloboGeboorteSwitserlandLetterlike en figuurlike taalgebruikNoord-CarolinaMathys RoetsNaaldboomPols-oksimeterTórshavnUmqombothiTrekarbeidJanita ClaassenEkonomiese sektorNelson MandelaWynand du ToitEvolusieTonteldoosGoogle MapsMuggieBloublasieAnilingusJuan Antonio VillacañasChow-chowSuikerbekkiesApokriewe boekeInternetTsakaneBeenbreuke en ontwrigtingsLys van veltoestandeLys van Griekse mitologiese figureRooms-Katolieke KerkHarsMaroela MediaVerenigde State van AmerikaKaapse AfrikaansDie KontrakAkker van der MerweLDiarreeDanie du ToitLizz MeiringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVaginaVeelpartyhandvesPoes🡆 More