Metrolinx

Metrolinx is 'n Kroon-agentskap van die regering van Ontario, Kanada wat pad- en openbare vervoer bestuur en integreer in die Groter Toronto en Hamilton Area (GTHA), wat 'n groot deel van Ontario se Golden Horseshoe-streek uitmaak.

Die agentskap, met sy hoofkwartier by Union Station in Toronto, is op 22 Junie 2006 as die Greater Toronto Transportation Authority (GTTA; Frans: Régie des transports du grand Toronto) geskep. Die agentskap het sy huidige naam as 'n handelsnaam in 2007 aangeneem en uiteindelik as die amptelike naam in 2009.

Metrolinx
Die Metrolinx logo

Die agentskap is verantwoordelik vir die Presto-kaart, die elektroniese tariefstelsel wat op openbare vervoerstelsels in die GTHA en op die OC Transpo in Ottawa gebruik word. In 2009 het Metrolinx verantwoordelikheid aanvaar vir GO Transit, die streeks vooestedelike trein- en busnetwerk. Metrolinx besit en bedryf die Union Pearson Express, die lughawespoorverbinding wat Toronto Pearson Internasionale Lughawe met Union Station verbind. Metrolinx is ook verantwoordelik vir die konstruksie van transito-uitbreidingsprojekte ter waarde van byna $30 miljard in Toronto - insluitend lyn 5 Eglinton, die Ontario-lyn, die lyn 1 Yonge-metro-verlenging na Richmond Hill, York-streek, en die lyn 2 Bloor-Danforth-verlenging na Scarborough – na aanleiding van 'n 2020-ooreenkoms met die Stad Toronto.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FransHamilton, OntarioHandelsnaamKanadaOntarioToronto

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesMadison IvyKasteel die Goeie HoopDonkieEnkelvoudige sinSuid-Afrika-WetAkroniemPornografiese subgenresJan van TonderNatuurMenstruasieLieweheersbesieHartPriemfaktorVlagterminologieKoolhidraatOmtrek, oppervlakte en volumeCounter-Strike 2Apostoliese GeloofsbelydenisEkonomie van Suid-AfrikaDansSkildklierWêreld- Ekonomiese ForumWelwitschiaRenaissanceLionel PetersonPriemgetalSteenkoolFrederik Willem de KlerkWapen van Suid-AfrikaResensieLys van visseSirkelNatuurrampDuitse maselsHeks van HexrivierDriedimensioneelYstertydperkDemokratiese Republiek die KongoTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MaagsweerFeminismeMynbouMonumentJuraDikdermVeelvoudige sinWerkloosheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitMierUnited Democratic FrontStokely CarmichaelEskomHoofpynAnti-inflammatoriese middelTuberkuloseGezina, PretoriaGemeenskapsorganisasieKrampHoenderKommunikasieSpysverteringstelselVulvaGeelsugGroot TrekWaterpokkiesPretoriaChemiese verbindingHannes van WykKoorsblaarReënTrappe van vergelykingVrouIngrid JonkerAdolf HitlerHeupvervangingLys van veltoestande🡆 More