Metaalkunde

Metaalkunde of metallurgie is die veld in die materiële wetenskappe wat die fisiese en chemiese gedrag van metaalagtige elemente en hul allooie (intermetaalagtige verbindings asook hul verbindings).

Metalaalkunde kyk na die wetenskap en die tegnologie van metale: die manier waarop wetenskap toegepas word op die produksie van metale, en die konstruksie van metaalkomponente wat in produkte vir albei verbruikers en vervaardigers. Metalaalkunde is anders as die kuns van metaalwerk. Metaalverwerk maak staat op metallurgie op 'n soortgelyke manier as waarop medisyne op mediese wetenskap staatmaak vir tegniese vooruitgang. 'n Spesialis in metallurgie staan bekend as 'n metallurg.

Metaalkunde
'n Metallurg werk by die hoogoonde van Třinec Iron and Steel Works.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AllooiElementMedisyneMetaalTegnologieWetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyCarles PuigdemontPornhubSuiwelprodukBloemfonteinBiologieBesoedelingKorrupsieJode in Suid-AfrikaWater (molekuul)KookpuntGlasTussenwerpselNeurenberg-verhoreVolstruisLionel MessiTydNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChris HaniBybelLarry PageInentingOntdekking van goud in Suid-AfrikaAgtervoegselMagsverheffingBeurtkragGalblaasStaalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHomoniemAalwynLys van Nederlandse skildersKaartRooikatBrasiliëKwaZulu-NatalKonsentrasiekampSkuinsstreepAardverwarmingPolisiePikkewynPerdNatuurlike hulpbronSwartrenosterMenseregtedagSikloonSout (chemiese stof)AntoniemEnkelvoudige sinBorsInligtingNatuurbewaringReënspinnekopKultuurKunsmisVerkleinwoordWhatsAppNoordwesKoperKostuumsEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaToerismeBynierDemografie van Suid-AfrikaGoogle MapsBreinkaartLeeuAkademiaBreinvliesontstekingOssewaSosiale ordeDeelwoordSkarlakenkoorsItaliëWerkloosheid🡆 More