Metallica: Amerikaanse heavy metal-groep

Metallica is 'n Amerikaanse heavy metal-groep wat in San Rafael, Kalifornië gebaseer is.

Die groep was deur Lars Ulrich en James Hetfield in 1981 gevorm, nadat Ulrich 'n advertensie in 'n koerant geplaas het. Hulle begin kort daarna in Los Angeles aandag trek en stel hul eerste demo, No Life ‘Til Leather, vry. In Desember 1981 neem hulle die liedjie Hit the Lights op, en dié liedjie verskyn op die Metal Massacre van Februarie 1982. Kort daarna werf hulle vir Ron McGovney en Dave Mustaine as groepslede. Hul eerste regsteekse vertoning met die nuwe lede was op 14 Maart 1982 by die Radio City Music Hall in Anaheim. Hulle stel hul debuutalbum Kill 'em All in 1983 vry.

Metallica
Metallica: Diskografie, Verwysings, Eksterne skakels
Metallica in Londen in 2008. Van links na regs: James Hetfield, Kirk Hammett, Lars Ulrich, en Robert Trujillo.
Agtergrondinligting
OorsprongLos Angeles, Kalifornië
GenresHeavy metal, Hard rock, Trash metal, rock
Jare aktief1981 ~ nou
EtiketteMegaforce, Universal, Mercury, Vertigo, Warner Bros., Elektra, Blackened
AssosiasiesGuns N' Roses, Lou Reed, Ozzy Osbourne, Leather Charm
Webwerfwww.metallica.com
LedeJames Hetfield, Lars Ulrich, Kirk Hammett, Robert Trujillo
Gewese ledeRon McGovney, Dave Mustaine, Cliff Burton, Jason Newsted

Diskografie

Ateljeealbums

  • Kill 'Em All (1983)
  • Ride the Lightning (1984)
  • Master of Puppets (1986)
  • ...And Justice for All (album) (1988)
  • Metallica (1991)
  • Load (1996)
  • Reload (1997)
  • St. Anger (2003)
  • Death Magnetic (2008)
  • Hardwired... to Self-Destruct (2016)
  • 72 Seasons (2023)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Metallica DiskografieMetallica VerwysingsMetallica Eksterne skakelsMetallicaAmerikaKaliforniëLos Angeles

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakKoperOntkiemingRicus NelKliniese depressieEskomModeontwerpYouTubePsigopatieRepubliek van Zoid AfrikaDiepaartromboseManie JacksonLewerJo BlackBaarmoederTussenwerpselKragopwekkingVulkanismeProvinsies van Suid-AfrikaMosesIngenieursweseSowjetunieBaälNierversakingBeaufortskaalSaldanhabaaiWerkloosheidMikro-ekonomieDonderstormMenseregteGeldHeuningWebblaaierLys van Afrikaanse rolprenteBraaiKommunismeIdioomNylrivierPeach van PletzenBorskankerSiya KolisiJannie du ToitTatoeëermerkMunhwa Broadcasting CorporationMisdaadSlag van BloedrivierWet op Bantoe-onderwysAmandelMisdaadromanSelfoonPolisieDie GelofteLys van Suid-Afrikaanse musikanteWiskundige terminologieMusiekPerdNasiebouNedersettingJak de PriesterBrugJeugdagDaggaGenadedoodNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingElektriese geleierGemeenskapsorganisasieRobert SobukweRassisme in AfrikaOopbroninhoudCorioliskragAarde se atmosfeerSeksSeksismeAntjie Krog🡆 More