Messier 68

Messier 68 of M68 (ook bekend as NGC 4590) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Noordelike Waterslang.

Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 68
Messier 68 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Messier 68 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort stelsel Bolswerm
Sterrebeeld Noordelike Waterslang
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 39m 27,98s
Deklinasie -26º 44' 38,6"
Skynmagnitude 9,67
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 33 600
Skynbare grootte  11 boogminute
Massa 2,23 × 105 M
Ander name M68, NGC 4590, GCl 20
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

M68 is sowat 33 600 ligjare van die Aarde af.

Eksterne skakels

12h 39m 28.01s, −26° 44′ 34.9″

Tags:

Charles MessierKomeetMessier-voorwerpNoordelike WaterslangSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteLionel PetersonTydNaaldekokerChemiese elementVolstruisDwelmmiddelOseaanLieweheersbesieJagluiperdMonopolyMaanKunsVideoAlkoholismeHartDysselsdorpJan-Willem BreureDiskriminasieArmoedeCarike KeuzenkampBurgerregteSpreeuWatersuiweringFisioterapieKorrupsieKaliforniëToestand van materieTwaalf Stamme van IsraelGemmerAlliterasieRussiesKriekRenaissanceCarles PuigdemontTweede Nuwe JaarWerkloosheidWaterkringloopEmosieJak de PriesterGewone tarentaalPeriodieke tabelLetterlike en figuurlike taalgebruikSkildklierKindermishandelingEwe getalMIV/vigs in Suid-AfrikaAtoomReënApostoliese GeloofsbelydenisZoeloeDeelteken en umlautJacques LootsNapoleon BonaparteLenteRooibloedselKrokodilDesimale breukeNederduitsch Hervormde KerkTandbederfDriehoekSuid-AfrikaGerda SteynRookgewoonteAardkorsJeuksiekteDiarreePornografiePenetrasieJan de WetLeierSportLugbesoedelingHindoeïsmeGeweldMarsMaroela Media🡆 More