Messier 67

Messier 67 of M67 (ook bekend as NGC 2682) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Kreef.

Dit is in 1779 deur Johann Gottfried Koehler ontdek en Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 67
Bron: SDSS
Bron: SDSS
Soort stelsel Oop sterreswerm
Sterrebeeld Kreef
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 51,4m
Deklinasie +11º 49'
Skynmagnitude 6,1
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 2 600 – 2 900
Skynbare grootte  30 boogminute
Massa 1 080 M
Ander name M67, NGC 2682
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die sterreswerm is volgens verskillende ramings tussen 3,2 miljard en 5 miljard jaar oud, met die mees onlangse raming 4 miljard jaar, wat daarop dui sterre in die swerm is jonger as die Son. Ramings oor die afstand verskil ook en wissel tussen 2 600 en 2 900 ligjare.

Daar is ’n paar sterreswerms wat ouer as M67 is, maar nie een van hulle is so naby aan die Aarde nie. M67 is belangrik in die bestudering van ster-evolusie, omdat dit baie sterre het, die besoedeling min is en die meeste sterre ewe ver en ewe oud is. Dit is ook die naaste oop sterreswerm aan die Aarde.

Daar is na raming ver oor die 500 sterre, waarvan 100 met die Son ooreenstem. Dit bevat ook talle rooireuse.

Verwysings

Eksterne skakels

08h 51.4m 00s, +11° 49′ 00″

Tags:

Charles MessierKomeetKreef (sterrebeeld)Messier-voorwerpSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GemeenskapsorganisasieE-posSuid-Afrikaanse randWoordeboekKrygkorSamestellende afleidingSlag van BloedrivierHorlosieSelfkonsepWikiquoteKasterolieBosluisbytkoorsYouTubeNedersettingWright-broersSwartkwasmuishondLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Volhoubare ontwikkelingVennootskapNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPornografiese akteurParasitiese siektesMaatskaplike verantwoordelikheidMark (ekonomie)Pussy RiotBevolkingGrondRenosterErektiele disfunksieMusiekPad na jou hartOmgewingsbeheerSwartbewussynsbewegingSteenkool in Suid-AfrikaSkuinsstreepAnilingusLys van Afrikaanse skrywersTweede Nuwe JaarMantisVerlede tydPizzaPoësieSokkerChristendomBrandmondsindroomSkisofrenieAngssteuringKaliumWinnie Madikizela-MandelaRassismeBurgerregteDroomPersoonlike voornaamwoordNiersteenWiskundeDruiweAfrikaanse woordelys en spelreëlsVaginale kankerStaalFabelVlagterminologiePrimêre sektor van die ekonomieNatuurlike hulpbronDiepaartromboseArabies-Israeliese konflikDurbanRookgewoonteDiamantYsterMuskietOnderhandelinge om apartheid te beëindigVulkaan🡆 More