Messier 25

Messier 25 of M25 (ook bekend as IC 4725) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter.

Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en in 1764 deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 25
’n Skets van die sterreswerm.
’n Skets van die sterreswerm.
Soort stelsel Oop sterreswerm
Sterrebeeld Boogskutter
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 31,6m
Deklinasie -19º 15'
Skynmagnitude 4,6
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 2 000 ligjare (613 parsek)
Skynbare grootte  32′.0
Ander name IC 4725
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

M25 is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af en is sowat 19 ligjare breed. Dit bevat minstens een veranderlike ster, U Sagittarii.

Eksterne skakels

18h 31.6m 00s, −19° 15′ 00″

Tags:

Boogskutter (sterrebeeld)Charles MessierKomeetMessier-voorwerpSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DikdermWaterTylaNuwe TestamentNarsistiese persoonlikheidsteuringEskomBorskankerPussy RiotOu Apostoliese KerkSitrusSkooluniformLabia (geslagsdele)BeurtkragJeugdagVerkleinwoordNatuurlike hulpbronSelfieProvinsies van Suid-AfrikaHibernasieBeeldspraakEngelsSamestellingRuslandMetaalPerdBesoedelingStereotipeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Vlag van Suid-AfrikaRudi ClaaseKappie (skryfteken)BreinkaartOutismeGroepsdrukDansElon MuskReënVerantwoordelikheidGeskiedenis van Suid-AfrikaTeam Fortress 2VersamelnaamAalwynAborsieMark (ekonomie)ViëtnamOrgasmeHoenderKrokodilArthur GrumiauxAntisemitismeSeisoenMynbouVerenigde KoninkrykAngina pectorisKontinentGianna MichaelsNoord-KaapLionel MessiFiela se kindRassismeSuiwelprodukBruto binnelandse produkXenofobieDieregeluideDeelteken en umlautGrondbewerkingKlerePolisieHartaanvalMiddelmisbruikSikloonWhatsAppSokkerChristiane JaccottetHoofstadSwartbewussynsbewegingSeekoeiLeesteken🡆 More