Messetoring

Die Messetoring (Duits: Messeturm) is 'n wolkekrabber wat in 1990 in die Duitse stad Frankfurt am Main voltooi is.

Die toring huisves die Duitse hoofkantore van die internasionale maatskappye Credit Suisse, Goldman Sachs en Reuters. Die toring het 'n hoogte van 257 meter en 63 verdiepings. Die toring was tot en met 1997 die hoogste gebou in Europa en is tans die derde hoogste wolkekrabber in die Europese Unie.

Messetoring
Die Messetoring

Die gebou is deur die Duitse Helmut Jahn ontwerp en deur die Amerikaanse bouonderneming Tishman Speyer Properties opgerig. Die boukoste het sowat 500 miljoen Deutsche Mark (250 miljoen €) beloop.

Eksterne skakels

8°39′9″O / 50.11222°N 8.65250°O / 50.11222; 8.65250

Tags:

DuitsDuitslandEuropaEuropese UnieFrankfurt am MainReutersWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaasfeesMobutu Sese SekoKwame NkrumahAalwynOorkruipersLidwoordIntensiewe vormKwaZulu-NatalSuiwelprodukKaliumByEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPampoentjiesSwangerskapSwart nasionalismeMassaSteenkool in Suid-AfrikaJazzTuberkuloseSikloonKweekhuisgasPuberteitAfkortingEmfiseemTaalfossielMuishondGemeenskapsorganisasieBynierElon MuskVratBoor (element)Christiaan BarnardOrale seksAnilingusPaulus van TarsusWeervoorspellingFabelTussenwerpselKonsentrasiekampMaselsGoogleGeslagVlag van Suid-AfrikaRassismeBurgerregteSoutsuurHoofpynAkademiaSkooluniformYouTubeVrouVliegtuigVraag en aanbodAardbewingVrystaatJohannes HahnGeldKoerantPerdDricus du PlessisNazi-DuitslandInentingSokkerSharpeville-slagtingKasterolieStrykysterHandbalKlimaatPaarl GimnasiumSarel Jacob PretoriusDataverwerkingAntjie SomersProstaatklierIdioomTandbederfAppelWater🡆 More