Mersin

Mersin (voorheen: Zephyrion) is 'n groot stad in die suide van Turkye en is 'n belangrike hawestad aan die Middellandse See.

Die stad het 'n bevolking van 915 703 in 2014 gehad, terwyl die provinsie 'n bevolking van 1 745 221 in 2015 gehad het. Mersin is tans die hoofstad van die Mersin-provinsie en is suidwes van Adana geleë. Verder suid is die eiland Siprus met die Turkse Republiek van Noord-Siprus geleë. Mersin word as een van die oudste bevolkte gebiede ter wêreld beskou.

Mersin
Mersin

Kaart Wapen
Mersin
Mersin
Vlag
Mersin
 Land Vlag van Turkye Turkye
 Provinsie Mersin
 Koördinate 36°48′36″N 34°37′47″O / 36.81000°N 34.62972°O / 36.81000; 34.62972 34°37′47″O / 36.81000°N 34.62972°O / 36.81000; 34.62972
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 915 703
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester Burhanettin Kocamaz (MHP)
 Amptelike webwerf mersin.bel.tr

Die Toros Universiteit is ook hier geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AdanaMiddellandse SeeSiprusTurkse Republiek van Noord-SiprusTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongVloeistofNeurenberg-verhoreSelfvertroueDigvormMartin Luther King jr.ElektrisiteitsvoorsieningVrymesselaryTweede Nuwe JaarSkoenlapperViëtnamoorlogElektriese geleierWerkwoordDieretuinKokketielVoorsetselPerdebyeRutenium(III)chloriedBloedsomloopstelselSomerKoggelmanderHeuningRefentse MorakeKultuurSonLuiperdPlastiekVerkoueMenslike penisgrootteFinale OplossingDiepaartromboseHerfsMenslike skeletAfro-AmerikanersWaar ruwe rotsePlae van EgipteBrongitisBeaufortskaalOrgasmeSokkerSwemAkademiaJo BlackRatelRoossenekalRugby, WarwickshireGewone luislangKewerTussenwerpselOnomatopeeLeah van NiekerkOntbossingFosforCovid-19-pandemieZack du PlessisAfkortingBreingewasAppendiksSeksueel oordraagbare infeksieAlice MunroGianna MichaelsSuid-Afrikaanse WeermagMeningsverskil oor aardverwarmingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierYstervarkWikiquoteMaatskaplike verantwoordelikheidHennie MaasSeksposisieKunsmatige algemene intelligensieAnneli van RooyenVaginaNG gemeente JansenvilleWêreld- Ekonomiese ForumEkonomieIronie🡆 More