Swaelstertbyvreter

Die swaelstertbyvreter (Merops hirundineus) is 'n algemene nomade en plaaslike trekvoël wat in 'n verskeidenheid habitats leef; van halfwoestyn struikgewas tot woudrande.

In Engels staan die voël as die Swallow-tailed Bee-eater bekend.

Swaelstertbyvreter
Swaelstertbyvreter
Swaelstertbyvreter in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië
Swaelstertbyvreter
Swaelstertbyvreter in die Tswalu Kalahari Reservaat, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Merops
Spesie:
M. hirundineus
Binomiale naam
Merops hirundineus
Sinonieme

Dicrocercus hirundineus

Voorkoms

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 15 tot 28 g. Dit is groter as die kleinbyvreter. Dit is die enigste byvreter met 'n diep mikstert. Die blou stert en pens is kenmerkend van die voël. Die kraag is blou, blougroen borskant en die stert blou. Die jong voël het 'n dofgrys keel en groen borskant, die stert is minder gevurk en dit het nie 'n blou kraag nie.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Swaelstertbyvreter VoorkomsSwaelstertbyvreter Sien ookSwaelstertbyvreter VerwysingsSwaelstertbyvreter BronSwaelstertbyvreter Eksterne skakelsSwaelstertbyvreter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelEnkelvoudige sinThys die BosveldklongStedelike hitte-eilandVryheidsdagStam (taalkunde)Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaErns GrundlingResensieAfro-AmerikanersGasGeografie van Suid-AfrikaGalileo GalileiProstaatkankerBloemfonteinBeesKoringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MenstruasieOorstromingKondensasieApostoliese GeloofsbelydenisLiefdeWêreld- Ekonomiese ForumGemeenskapsorganisasieHeuningbyRacheltjie de BeerMadison IvyGeboorteSosiale ordeNaaldekokerJagluiperdKasteel die Goeie HoopNG gemeente JansenvilleHannes van WykBrendan PeyperLys van Afrikaanse televisiereekseJodeMartin Luther King jr.Vlag van Suid-AfrikaKookpuntMobutu Sese SekoKommunikasieEkonomieKontinentGregoriaanse kalenderVrystaatEreksieAarde se atmosfeerAfrikaanse WikipediaWayde van NiekerkToestand van materiePoësieKanadaKrokodilGroepsdrukMiteKrugerwildtuinStellenboschDansWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHemelvaartLys van Afrikaanse digtersLeesCarike KeuzenkampKlein-KarooSomerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBlourokkeTrappe van vergelykingWieg van die MensdomEufemismeLewerGoudkus (streek)Rubik se kubus🡆 More