Mercury-Redstone 1: Ruimtetuig en vlug.

Mercury-Redstone 1 (MR-1) was die eerste onbemande ruimtevlug van die Mercury-program en die eerste poging om 'n Mercury kapsule met die Mercury-Redstone vuurpyl te lanseer.

Die sending was beplan as 'n onbemande sub-oribitale vlug en is gelanseer op 21 November 1960 vanaf Kaap Canaveral, Florida. Die lansering was 'n totale mislukking, net nadat die ruimtetuig begin beweeg het, het die Mercury-Redstone vuurpyl homself afgeskakel en teruggesak op die lanseringsplatform. Oombliklik hierna het die kapsule sy ontsnapvuurpyl gevuur en valskerms ontplooi. Die faling het tot gevolg dat die sending as die vierduimvlug bekendstaan, want dit is hoe hoog die vuurpyl gelig het. Die mislukte sending is opgevolg deur die Mercury-Redstone 1A sending.

Mercury-Redstone 1: Ruimtetuig en vlug.
Die ontsnapvuurpyl word afgevuur.

Verwysings

Tags:

FloridaKaap Canaveral- ruimtemagstasieLanseerontsnapstelselMercury-Redstone 1AMercury-programValskerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakobDataverwerkingSigaretNG gemeente JansenvilleHemelvaartsdagAfrikanersLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandInternetBosluisbytkoorsHibernasieSlag van Cuito CuanavaleRudi ClaaseKoringBesoedelingRob HersovMelaatsheidGeldBobby AngelGeskiedenis van die BoererepubliekeGrootste rampe in Suid-AfrikaAnrich HerbstBosvarkNic de JagerJan CombrinkPlantChristendomOntbossingKunsmatige algemene intelligensieGroepsgebiedewetAndré JacobsOnderwysParkinson se siekteWaterpokkiesSeekoeiIngenieurswese2024 Chinese Grand PrixVars waterRegardt van den BerghSprokieLiefdeAborsieJansenvilleKragopwekkingISO 3166-2MielieHoenderUitwerking van klimaatsveranderingAfrikaanse Protestantse KerkPersCutt GlasAnilingusCorioliskragVryheidsdagBaarmoederGeestesteuringSaldanhaBlaarVratKoorsblaarJesus van NasaretGroot TrekNeologismeMisdaadHernubare energieKoolstofVerkleinwoordMierMenstruasieGeestesgesondheidLeah van NiekerkBergen-Belsen-konsentrasiekampVoortrekkermonumentVerkleurmannetjieBynierHeupKoolhidraatSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More