Mercury-Atlas 5: Ruimtevlug

Mercury-Atlas 5 was 'n Amerikaanse ruimtevlug wat deel was van die Mercury-program.

Die ruimtetuig is op 29 November 1961 by Kaap Canaveral gelanseer met die sjimpansee genaamd "Enos" aanboord. Die ruimtetuig het twee keer om die Aarde gewentel en ongeveer 320 km suid van Bermuda in die water geplons. Enos was die eerste primaat van Amerika en die derde van die groot ape wat om die Aarde gewentel het.

Mercury-Atlas 5: Ruimtevlug
Mercury-Atlas 5 word gelanseer



Tags:

AardeAmerikaBermudaHominidaeKaap Canaveral- ruimtemagstasieMercury-programPrimaatRuimtetuigSjimpansee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieTamboraApartheidBeëdigde verklaringOntwerpTafelsoutWaterpokkiesVoortrekkersYouTubeKwaZulu-NatalGeskiedenis (vakgebied)BurgerregteNasionaal-SosialismeHartPriemgetalKrimpvarkieAborsie in Suid-AfrikaKookpuntNarsistiese persoonlikheidsteuringMiddelmisbruikKameelperdArendIntensiewe vormMahatma GandhiDiskriminasieDuitse maselsGeletterdheidTransatlantiese slawehandel3D-rolprentHomofoonAmhariesHoofpynWortelWoestynHoopWitbankGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogFibonacci-reeks22 NovemberC.J. LangenhovenAppendiksMandalaVratE-posKortverhaalHeks van HexrivierEkonomiese sektorBreinKoue OorlogAntoniemKompasBewussynWapen van Suid-AfrikaSosiale mediaAfrikanernasionalismeHartversakingAtoomKopieregDiepaartromboseWiskundige terminologieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoedselkettingEksponentStillewePinksterEskomKernkragWebwerfHolocaustWilna SnymanPersoonlikheidDikdermMondSuurreënBrons🡆 More