Mercedes-Benz Om616-Enjin

Die OM616-enjinfamilie is 'n inlynviersilinder-dieselenjin van Mercedes-Benz wat in die 1970's en 1980's gebruik is, en vervaardig deur Force Motors in Indië sedert die 1980's.

Mercedes-Benz Om616-Enjin  Mercedes-Benz OM616-enjin
Mercedes-Benz Om616-Enjin
Oorsig
Vervaardiger Daimler-Benz, Force Motors
Produksietyd 1973-tans
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2,4 L (2 399 cm3)
2,4 L (2 404 cm3)
Boorwydte 91 mm
Slaglengte 92.4 mm
Drukverhouding 21.0:1, 21.5:1
Stelsels
Klepwerking Bonokas
Brandstoftipe Diesel
Brandstofstelsel Indirekte inspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 48–53 kW (64–71 hp)
Wringkrag 130–137 N⋅m (96–101 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger OM615
Opvolger OM601

Hierdie enjin is gedurende verskillende produksietydperke in verskillende motors, bakkies en Unimogs gebruik, en word steeds gebruik in SNV's van Force Motors.

Die afkorting "OM" staan vir "Oel-Motor" (olie-motor), wat verwys na die feit dat dit op dieselolie loop. Hierdie benaming word vandag nog vir Mercedes-Benz-dieselenjins gebruik.

Aanwendings

  • OM616.912 53 kW (71 hp)
    • 1976-1978 W123 (240D)
  • OM616.916 48 kW (64 hp)
    • 1973-1976 W115 (240D)
    • 1976-1985 W123 (240D)
  • OM616.936 53 kW (71 hp)
  • OM616.937 53 kW (71 hp)
    • TN

Spesifikasies van die OM616 wat in die Trax SUV gebruik word:

  • Model: OM616 (D-98)
  • Tipe: 4 silinder, 4-slag IDI
  • Boor/slag: 90,9 mm × 92,4 mm (4 in × 4 in)
  • Verplasing: 2 399 cc (2,4 L)
  • Drukverhouding: 21.0:1
  • Maks. kraglewering: 43,5 kW (58 hp) (ISO) teen 4000 opm
  • Maks. wringkrag: 130 N⋅m (96 lbf⋅ft) teen 1800-2000 opm
  • Lugfilter: Oliebadtipe
  • Oliefilter: Deurvloei-tipe papierfilter
  • Brandstoffilter: Dubbele filter
  • Oliebakkapasiteit: 6.5 L

Verwysings


Tags:

InlynviersilinderMercedes-Benz

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaPankreasSkildklierStokely CarmichaelGawes van die Heilige GeesNiemetaalGetalMikro-ekonomieMeervoudSleutel (musiek)Griekwa-AfrikaansKlankverskynselsTerracottaleërSkaakKarooHigiëneSharpeville-slagtingTelkomAfrikanerweerstandsbewegingSosiale mediaHernubare energieWaterbesoedelingRegeringSoortnaamEjakulasiePrimêre sektor van die ekonomieCarles PuigdemontMarsOrale seksVervoerPriemgetalWinterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGautengWaterstofTatoeëermerkLiefdeTrekarbeidDistrik SesSpringbokkeCleopatra VIIKaapse VlakteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEmfiseemVarkVoorsetselMaagHomofoonRooikatAngina pectorisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKonsonantAngolese BurgeroorlogLys van myne in Suid-AfrikaKindersiektesRenosterEerste WêreldoorlogGedigNierNarsistiese persoonlikheidsteuringKaliumArabies-Israeliese konflikSeegolfWoordsoortPornografieRassismeVoëlSlag van BloedrivierInstagramSonnestelselProvinsies van Suid-AfrikaGroot TrekSiya KolisiVakbondPinkster🡆 More