Mentoehotep Ii: Antieke Egiptiese farao

Mentoehotep II (ook bekend as Montoehotep of Mentuhetep) was ’n farao van die 11de Dinastie van Antieke Egipte.

Hy was die bekendste van al die konings met die naam Mentoehotep. Hy was een van die grootste leiers van die Middelryk en het altesaam 51 jaar lank regeer.

Mentoehotep II
Ook Montoehotep, Mentuhetep
Mentoehotep II op ’n reliëf uit sy dodetempel in Deir el-Bahari.
Mentoehotep II op ’n reliëf uit sy dodetempel in Deir el-Bahari.
Farao van die 11de Dinastie
Periode Omstreeks 2046-1995 v.C.
Voorganger Antef III
Opvolger Mentoehotep III
Vader Antef III
Mentoehotep II in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Mentoehotep Ii: Antieke Egiptiese farao
mn
n
V13
wY2
t p
Mentoehotep Ii: Antieke Egiptiese farao
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Mentoehotep Ii: Antieke Egiptiese farao
ra
nb
P8
Mentoehotep Ii: Antieke Egiptiese farao
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Bewind

Mentoehotep het baie oorloë gevoer, maar veral met die 10de Dinastie van Herakleopolis. Hy het hulle eindelik verslaan en so Bo- en Benede-Egipte weer verenig. Hy het oorlogsekspedisies teen Nubië, Libië en Sinai gelei en nuwe handelsbetrekkinge met Poent gesluit.

Eksterne skakels

Tags:

11de DinastieAntieke EgipteFaraoMiddelryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamSendelingposisieNasionalismeReënspinnekopNazi-DuitslandGeweldTylaDiskriminasieMIVSirkelMeervoudPerdKoorsYslandSirkusWaterRoofvoëlAfrikaansKasterolieBeesvleisMagnetismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKolonoskopieVerdampingOu Apostoliese KerkLiewe HeksieKonflik (proses)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHandbalAlkoholismeTuberkuloseAppelChris HaniLys van nedersettings in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRomanKwaZulu-NatalVolhoubare ontwikkelingKoperHeupLangste woordVolstruisToutrekDoelwitSeksuele penetrasieEjakulasieNarsismeBelgiëRubik se kubusRenaissanceDonkieAgtervoegselAvbobCovid-19-pandemieTuisbladAnale kankerKrokodilJohannes MeintjesDeelteken en umlautBesoedelingKonjunktivitisMikro-ekonomieDolfynTussenwerpselDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOranjerivierDemokrasieIngenieursweseAarverkalkingSuid-Afrikaanse randVlag van Suid-AfrikaAfkortingWet op Bantoe-onderwysPesach🡆 More