Menoitios

Menoitios (Grieks: Μενοίτιος) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane.

Hy was die seun van die Titaan Iapetos en die broer van Prometeus, Epimeteus en Atlas.

Zeus het Menoitios met ’n weerligstraal doodgemaak in die Titanestryd, die oorlog tussen die Titane en die Olimpiese gode, en hom na Tartaros verban. Sy naam beteken "vernietigde krag" (Hesiodus in Teogonie 507, & 514).

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Menoetius

Tags:

Atlas (mitologie)EpimeteusGrieksGriekse mitologieIapetosPrometeusTitaan (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DataverwerkingAfleiding (taalkunde)Koue OorlogAarde se atmosfeerKonsentrasiekampLys van Suid-Afrikaanse musikantePaarl GimnasiumRooibokTekstielLabia (geslagsdele)Thabo MbekiPad na jou hartToekoms van die AardeVulkaanStikstofOorkruipersRenosterBoelieryBreinTweede Nuwe JaarAtlantis, Wes-KaapLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameJudaïsmeAardverwarmingDuitse maselsAngina pectorisGemeenskapsorganisasieHeidelberg, GautengGamelanChemiese verbindingWoordeboek van die Afrikaanse TaalStam (taalkunde)Swart menseVaginaElektroniese of digitale mediaGrondbesoedelingArmoedeAnneli van RooyenNeurenberg-verhoreVulvaLys van Griekse mitologiese figureWaterDiarreeMadison IvySeksDundermMikro-ekonomie1200EkostelselRymTransatlantiese slawehandelSekondêre sektor van die ekonomieKrieketPornhubStedelike hitte-eilandMiskruierChemiese elementSelfoonWeervoorspellingDialoog in fiksieWater (molekuul)Ontdekking van goud in Suid-AfrikaTennisKimberleyPretoriaVloeistofInflasieAkwariumKatoenGetalHannes van WykFrederik Willem de KlerkHoenderKlimaatsverandering in Afrika🡆 More