Meng Wanzhou

Meng Wanzhou (Chinees: 孟晚舟; gebore 13 Februarie 1972), ook bekend as Cathy Meng, is 'n Chinese sakeleier.

Sy is ondervoorsitter van die raad van direkteure en hoof- finansiële beampte van China se grootste privaatmaatskappy, die telekommunikasiereus Huawei wat deur haar vader, Ren Zhengfei, gestig is.

Meng Wanzhou
Meng Wanzhou

Meng word op 1 Desember 2019 by Vancouver Internasionale Lughawe deur die Koninklike Kanadese Berede Polisie op versoek van die Verenigde State gearresteer vir beweerde bedrog teen verskeie finansiële instellings in 'n poging om sanksies teen Iran wat deur die Verenigde State ingestel is, te omseil. Op 28 Januarie 2019 onthul die Amerikaanse Departement van Justisie aanklagte van finansiële bedrog teen Meng.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

13 Februarie1972ChineesHuaweiPrivaatmaatskappyVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragLys van politieke partye in Suid-AfrikaHolocaustSharpeville-slagtingLys van Suid-Afrikaanse digtersSinoniemRomanKoos du PlessisJacques LootsTradisionele Afrika-medisyneSkooluniformGroot GatKunsmatige intelligensieGoogleGroepsgebiedewetSebraJode in Suid-AfrikaMiskruierFiela se kindDieregeluideTweede Nuwe JaarYslandKoolstofdioksiedBokmakierieErfenisdag (Suid-Afrika)Groot vyfDesmond TutuNagmaalBysteekSamestellende afleidingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OssewaSoogdierLys van Afrikaanse rolprenteGeelsugOrrelVaginale kankerGrondsoortePapegaaieStaalKuberkrakerMaagsweerWayde van NiekerkAlliterasieRefentse MorakeGeskiedenis van Suid-AfrikaMenstruasieGeografie van Suid-AfrikaMaagLetterlike en figuurlike taalgebruikAnilingusNag van die lang messeApartheidAgtergrond (narratief)SuikersiektePeter SnydersVarkgriepMielieCalviniaSlag van BloedrivierMynbouEugenetikaMagneetNeerslagSowjetunieAfrikaansKarlien van JaarsveldNiersteenEkonomiese sektorTandbederfHoofpynMaatskappyHandbalSeisoenKunselementePlantHeupWitrenosterBewaringstatus🡆 More