Breëstertgrasvoël

Die Breëstertgrasvoël (Melocichla mentalis) is 'n skaars standvoël in welige gras aangrensend aan woude en bosooptes, dikwels naby water.

Hulle kom een-een voor of in pare. Die voël is 20 cm groot en weeg 33 – 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Moustached Grass Warbler.

Breëstertgrasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Macrosphenidae
Genus:
Melocichla

Hartlaub, 1857
Spesie:
'M. mentalis'
Binomiale naam
Melocichla mentalis
Fraser, 1843

Sien ook

Bron

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkRegardt van den BerghAnilingusLongontstekingLeierKaliforniëMasturbasieKokketielHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRicus NelWaterpokkiesTrekarbeidKnieSwart nasionalismeDiepaartromboseRob HersovKaliforniese KanaaleilandeSwemHernubare energieSuikerbekkiesCarike KeuzenkampHoërskool OuteniquaSokkerVerkleinwoordDemokrasieBesoedelingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBiodiversiteitNagapieSoogdierMierMetaalDoopBevolkingMenslike seksuele gedragSwaweldioksiedNoordwesEngelsVoortrekkermonumentMunhwa Broadcasting CorporationNiersteenSoweto-opstandSwartwitpensGodJan van TonderOnderwysShakaAngina pectorisSelfieMagda van BiljonWaterJansenvilleTuisbladMantisWindkragBokmakierieHemelBesemWebblaaierTranspirasieRatelDaggaOnderhandelinge om apartheid te beëindigNamakwalandOligopolieWieg van die MensdomKhoikhoiCristiano RonaldoTaylor SwiftYsterJak de PriesterKommunikasie🡆 More