Mireia Lalaguna Royo (geb.
28 November 1992) is ’n Spaanse model en skoonheidskoningin wat in Desember 2015 in Sanya, China, gekroon is as Mej. Wêreld 2015. Sy is die eerste Mej. Wêreld van Spanje.
Mireia Lalaguna | ||
Gebore | 28 November 1992 | |
Plek | Barcelona, Spanje | |
Nasionaliteit | Spaans | |
Geboortenaam | Mireia Lalaguna Royo | |
Beroep | Model | |
Loopbaan | ||
Titel(s) | Mej. Spanje 2015 Mej. Wêreld 2015 | |
Haarkleur | Blond | |
Oogkleur | Blou | |
Lengte | 1,77 m |
Mireia is in 2014 gekroon as Mej. Atlántico Internacional en op 24 Oktober 2015 in Malaga as Mej. Spanje. Op 19 Desember van dié jaar is sy in China as Mej. Wêreld gekroon. Sy volg Rolene Strauss van Suid-Afrika op.
Finale uitslag | Deelnemer |
Mej. Wêreld 2015 |
|
1ste prinses |
|
2de prinses |
|
Top-5 | |
Top-11 |
Voorafgegaan deur Rolene Strauss | Mej. Wêreld 2015 | Opgevolg deur Stephanie Del Valle |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mireia Lalaguna, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.