Werkersdag: Nasionale vakansiedag wat die werkers van 'n land huldig

Werkersdag is 'n nasionale vakansiedag wat die werkers van 'n land huldig.

Dit word in verskeie lande, insluitende Suid-Afrika gevier. Dit hou histories met die arbeidersbewegings en die Meidagfeesvieringe in ander dele van die wêreld verband.

Werkersdag: Nasionale vakansiedag wat die werkers van 'n land huldig
Lande en afhanklike gebiede volgens waarneming van Werkersdag of 'n ander variant van Meidag of Werkersdag:

   Werkersdag is of kan op 1 Mei wees

   'n Ander openbare vakansiedag op 1 Mei

   Geen openbare vakansiedag op 1 Mei nie en Werkersdag is op 'n ander datum

   Geen openbare vakansiedag op 1 Mei en ook geen Werkersdag nie

Suid-Afrika

Werkersdag word sedert 1994 in Suid-Afrika waargeneem en val jaarliks op 1 Mei. Dit het sy oorsprong in die internasionale stryd van werkers en hul vakbonde vir solidariteit tussen werkers, hul soeke na regverdige indiensneming en die vestiging van menseregte en werkerregte in die werkplek. Voor 1994 is die dag deur vakbonde in Suid-Afrika vir protesoptogte teen die destydse apartheidsregering se rassebeleid ingespan.

Sien ook

Eksterne skakels

  • (en) "May Day". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 Mei 2022.
  • (en) "May Day". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 Mei 2022.

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DeelwoordBloeddrukCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBesoedelingBynierNederlandElandréVoorsetselCalviniaLetterkundeMierNasionalismeInvloed van vigs op die ekonomieJakkalsMetaalSteve BikoOmgewingsbeheerSeevlakstygingArabies-Israeliese konflikFranse RewolusieKommunikasieIngenieursweseSwartkwasmuishondMane van GalileiBoelieryGrondwet van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingHondTweede WêreldoorlogTuberkuloseToekoms van die AardeSeksposisiePubiese hareSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HartaanvalFinansiële staatHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMaanInsekSeptimius AwardsNelson MandelaHamburgerHortologieMenseregteAanpassingskapasiteitBeeldspraakKlimaatDesmond TutuDemi Lee MooreBeaufortskaalApartheidGeslagsgelykheidLys van musiekinstrumenteSeksueel oordraagbare infeksieSeksuele penetrasieLDemografie van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSkisofrenieTienie HollowayKolorektale kankerPoesKonsonantRegeringSkrywerLangste woordWet op BevolkingsregistrasieUnie van Suid-AfrikaKimberleyDermpoliepWinterAborsieBysteekAgtervoegselAardbewing🡆 More