Meiboom-Vlindervis

Die Meiboom-vlindervis (Chaetodon meyeri) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Sodwanabaai terwyl onvolwasse vissies al in Durban gevind is.

Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water wat 2 – 25 m diep is. Die vis se liggaam, kop is wit of grys en die liggaam is bedek met geboë swart strepe. In Engels staan die vis bekend as die Maypole butterflyfish en oorleef nie in akwariums nie.

Meiboom-vlindervis
Meiboom-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
"Citharoedus"
Spesie:
C. ("C.") meyeri
Binomiale naam
Chaetodon ("Citharoedus") meyeri

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseMeervoudKindermishandelingGeskiedenis van AfrikaansXenofobie in Suid-AfrikaHondSwart nasionalismeKhoikhoiSint JorisdagResensieChristendomSowjetunieBorskankerMadison IvyTopsy SmithFotosinteseAl-FatihaVoornaamwoordOlifantKoolhidraatSeksuele penetrasieFinansiële staatKatoenYouTubeTwaalf Stamme van IsraelPlae van EgipteNiersteen16 NovemberRefentse MorakeSteenkool in Suid-AfrikaSeekoeiAmateurradioRivierVingerseksVulkaanHartversakingAfrikaanse WikipediaBreinkaartJeuksiekteKoorsblaarPinksterSuurreënAmhariesBorsteSwartrenosterInflasieSomerPseudowetenskapNierversakingTolla van der MerweLys van Afrikaanse rolprenteHeuningbyKrokodilKoppeltekenStedelike hitte-eilandSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOm-te-infinitiefkonstruksieWaterbesoedelingOrtopedieLatynPersWapen van Suid-AfrikaVreesHomoniemMilitêre diensplig in Suid-AfrikaLiefdeWes-KaapIsraelEkonomie van Suid-AfrikaBybelByung-Chul HanWolkBloeddrukAfrikaanse taalleerSkilpadBek-en-klouseerGeletterdheid🡆 More