Mcdonnell Douglas F-15 Eagle

McDonnell Douglas F-15 Eagle is 'n Amerikaanse dubbelmotorige taktiese vegvliegtuig wat in alle weersomstandighede kan funksioneer.

Dit is spesiaal deur McDonnell Douglas (nou Boeing) ontwerp om lugoorheersing te verkry en te behou, en om luggevegte uit te voer. Dit is een van die suksesvolste moderne vegters, met meer as 100 luggevegoorwinnings. Nadat die voorstelle wat in 1967 ingedien is hersien is, het die Amerikaanse Lugmag McDonnell Douglas se ontwerpvoorstel aanvaar vir 'n toegewyde lugsuperioriteitsvegter. Die Eagle se nooiensvlug was in Julie 1972, en is in aktiewe diens sedert 1976.

F-15 Eagle
Mcdonnell Douglas F-15 Eagle
'n F-15 Eagle op patrollie tydens Operation Noble Eagle
Tipe Taktiese lugsuperioriteit/vegter
Vervaardiger McDonnell Douglas
Ontwerp deur McDonnell Douglas
Nooiensvlug 27 Julie 1972
Vrygestel 9 Januarie 1976
Status In gebruik
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Vervaardig 1972-
Aantal gebou 1198
Eenheidskoste VS$ 28 miljoen (1998)

Tegniese gegewens

Item Statistiek
Aantal motore 2
Tipe motor Straler met nabrander
Bemanning 1 loods
Vlerkspan 13,05 m
Lengte 19,43 m
Hoogte 5,63 m
Maks. opstygmassa 30 845 kg
Leë massa 12 700 kg
Maksimumsnelheid: Mach 1,2 (by seevlak)
Mach 2,5+ (op hoogte)
Reikafstand 3 219 km
Klimvermoë 254 m/s
Brandstofkapasiteit 6 100 kg (aanboord)

Fotogalery

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Amerikaanse LugmagBoeingVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofvoëlBosbokPesachGoudkus (streek)NavorsingTarentaleFibonacci-reeksPaddaKwaZulu-NatalKernkragImpakte van toerismeWerkloosheidSimboolGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogBernice WestBosluisbytkoorsLongAB de VilliersGroot TrekGeskiedenis van Suid-AfrikaMiddelmisbruikAl-FatihaMetaalGetalBeesvleisKultuurWaterkringloopOopbroninhoudAlliterasieCovid-19-pandemieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieByung-Chul HanBestaansboerderyErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Nederlandse skildersMetafoorSwartkwasmuishondVolhoubaarheidGianna MichaelsNederlandBeëdigde verklaringInligting22 NovemberOnderhandelinge om apartheid te beëindigOntwerpEnsiklopedieSuid-SothoKappie (skryfteken)Toestand van materieDie Stem van Suid-AfrikaSelfoonLys van musiekinstrumenteJo BlackArmoedeverligtingAardeVergelykings (taalkunde)AgtervoegselVolstruisLys van Afrikaanse rolprenteVryheidsmanifesBreyten BreytenbachStollingsgesteenteDawidWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSendelingposisieHannes van WykNeurenberg-verhoreLys van chemiese elemente volgens atoomgetalUitwerking van klimaatsveranderingTamatieWeer (meteorologie)Familie (verwantskap)KinkhoesKrieketStereotipePlaattektoniek🡆 More