Mccoy Mrubata

McCoy Mrubata (gebore 1959 in Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse jazz saxofoonspeler.

Hy bespeel die tenoor-, soprano- en altosaxofoon asook die fluit.

McCoy Mrubata
Gebore1959
Kaapstad, Suid-Afrika
GenresJazz
Beroep(e)Musikant
InstrumenteSaxofoon

Hy stel van 'n jong ouderdom al belang in musiek en begin aanvanklik met fluit. Teen 1979 begin hy om professioneel saam met 'n groep te speel. Na verskeie terugslae begin hy in 1988 'n suksesvolle loopbaan in die Verenigde Koninkryk en werk later saam met Hugh Masekela. Sedertdien behaal hy verskeie suksesse en in 2003 wen hy die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning in die kategorie Tradisionele Jazz.

In 2007 is hy in die Suid-Afrikaanse nuus nadat sy dogter, Nonceba Mzondo, vermoor is.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

1959FluitJazzKaapstadSaxofoonSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiSirkusBestaansboerderyDikdermLys van Griekse mitologiese figureWaterkringloopChristiane JaccottetGesondheidDoopEmo AdamsMiddelmisbruikDataverwerkingHartKweekhuisgasLeierDistillasieEnsiklopedieKoerantLys van kinderspeletjiesVersoeningsdagEkonomieChemiese elementOnderhandelinge om apartheid te beëindigGlasArthur GrumiauxTrigeminale neuralgieOopbroninhoudSelfoonDieregeluideAntjie SomersOlimpiese SomerspeleNasiebouGrondbesoedelingFacebookHemelvaartIronieGevolge van aardverwarming op oseaneTweede WêreldoorlogMcDonald'sWolkVakbondSportKewerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaIngrid JonkerSatellietNedersettingIntensiewe vormBruin menseIdioomLionel MessiOos-KaapRenaissanceWetenskapSinkPriemgetalCheslin KolbeTandbederfParkinson se siekteNG gemeente JansenvilleMeervoudNuwe TestamentRassismeAboriginesDie ontstaan van die dramaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTaalfossielRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SikloonBynierKorrupsieKonjunktivitisHernubare energieOnderwerp (taalkunde)MantisVolhoubare ontwikkeling🡆 More