Mbuzini

Mbuzini is 'n dorp naby Komatipoort in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Dit is naby die grens tussen Suid-Afrika, Mosambiek en eSwatini geleë.

Mbuzini
Mbuzini is in Mpumalanga
Mbuzini
Mbuzini
Koördinate: 25°56′S 31°56′O / 25.933°S 31.933°O / -25.933; 31.933 31°56′O / 25.933°S 31.933°O / -25.933; 31.933
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitEhlanzeni
Plaaslike MunisipaliteitNkomazi
Oppervlak
 • Totaal8,71 km2 (3,36 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal9 070
 • Digtheid1 000/km2 (3 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Mbuzini
Die Samora Machel-monument met wrakstukke van die vliegtuig

Dit is die plek waar die Mosambiekse president, Samora Machel, en 34 passasiers in 'n noodlottige vliegramp in 1986 oorlede is. 'n Roudiens word jaarliks op 19 Oktober op die plek waar die vliegtuig geval het gehou. Die terrein beskik oor 'n monument ter nagedagtenis aan Samora Machel.

Die monument is op 19 Januarie 1999 deur Joaquim Chissano en Nelson Mandela ingewy. Dit is teen 'n koste van $240 000 opgerig en inkorporeer wrakstukke van die vliegtuig. Vyf-en-dertig oop staalbuise is aangebring wat 'n huil-klank veroorsaak as die wind daaroor waai. Dit is in 2006 as 'n nasionale erfenisterrein verklaar.

In 2006 is 'n biblioteek met Engelse en Portugese boeke daar naby geopen. 'n Standbeeld van Machel, wat deur 'n Noorweegse kunstenaar gemaak is, is ook hier opgerig.

Sien ook

Verwysings


Tags:

ESwatiniKomatipoortMosambiekMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampGautengVermenigvuldigingMane van GalileiKunsmatige intelligensieMotorvoertuigHerpes simplexKindermishandelingKoorsHannes van WykImmunologieNelson MandelaTrekarbeidRepubliek die KongoBruin menseLabia (geslagsdele)Ingrid JonkerWolkAkuutTreinFamilie (verwantskap)Marie AntoinetteVeelvoudige sinVolhoubare ontwikkelingInkomsteTuisbladBeleggingAlliterasieKasteel die Goeie HoopVervoerD.J. OppermanAngina pectorisBestuiwingEnsiklopedieFilistyneMeeueMonopolieAssonansieSeevlakstygingTafelbergGrondwetLeestekenDurbanLys van nedersettings in Suid-AfrikaMIVSeksualiteitSwawelVolstruisLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSkildklierMalariaKarakteriseringPubiese hareRenteBernice WestGrondwet van Suid-AfrikaDomineeMateriaalSikloonTandbederfElon MuskWaarheid-en-versoeningskommissieGeskiedenis van die BoererepubliekeNetbalLettergreepNag van die lang messeWet op NaturellengrondSuikersiekteAarverkalkingAustraliëBeesAbsolute monargieSelMaroela Media🡆 More