Sybas

Die sybas (Maytenus acuminata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom.

Dit is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika en ook in Bangladesj, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sybas
Sybas
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Spesie:
M. acuminata
Binomiale naam
Maytenus acuminata
(L.f.) Loes., (1942)
Sinonieme

Sien teks.

Die bomm het gegroefde takke. Die blare is dik, glansend en leeragtig met rubberagtige, elastiese drade wat die blaardele aanmekaar hou wanneer dit geskeur is. Die enigste ander boom wat dieselfde eienskap het is die valssybas.

Die boom se FSA-nommer is 398.

Sinonieme

Die boom het 21 sinonieme:

  • Ilex livida E.Mey.
  • Ilex lucida E.Mey. ex C.Presl
  • Catha acuminata (L.f.) C.Presl
  • Catha rupestris (Eckl. & Zeyh.) C.Presl
  • Celastrus acuminatus L.f.
  • Celastrus microphyllus Eckl. & Zeyh.
  • Celastrus mucronatus Eckl. & Zeyh.
  • Celastrus plectronia DC.
  • Celastrus populifolius Lam.
  • Celastrus rupestris Eckl. & Zeyh.
  • Gymnosporia acuminata (L.f.) Szyszyl.
  • Gymnosporia amaniensis Loes.
  • Gymnosporia bukobina Loes.
  • Gymnosporia lepidota Loes.
  • Gymnosporia meruensis Loes.
  • Gymnosporia populifolia (Lam.) Dümmer
  • Maytenus amaniensis (Loes.) Loes.
  • Maytenus bukobina (Loes.) Loes.
  • Maytenus lepidota (Loes.) Robyns & Lawalrée
  • Maytenus meruensis (Loes.) Loe

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Sybas SinoniemeSybas GalerySybas Sien ookSybas VerwysingsSybas BronSybas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)Gawes van die Heilige GeesGeskiedenis van AfrikaansSoutsuurDansMieliestronkPapierWaterbesparing in Suid-AfrikaRymGalblaasAustraliëSelfoonAborsie in Suid-AfrikaSatellietDistillasieHorlosieSekondêre sektor van die ekonomieWitbloedselIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPerdBoelieryAarverkalkingRobbeneilandEkologiePinksterWet op Verbod van Gemengde HuwelikeBurgerregteYstervarkBewussynPampoentjiesKuberkrakerDramaMaagsweerRugbyRumatiekHelpmekaar-kollegeOlimpiese SomerspeleWortelLangste woordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNatuurrampMierAfrikaanse woordelys en spelreëlsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkonomie van Suid-AfrikaKultuurTrigeminale neuralgieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMisdaadCalviniaHeidelberg, GautengSeksismeTennisNuwe Testament3D-rolprentChristiane JaccottetAppelDier7de LaanSwart nasionalismeHibernasieGrondbesoedelingKoerantTafelbergJohannes MeintjesTradisionele Afrika-medisyneSinkLys van landeEmo AdamsKaartKorrupsieNasionalismeIndustriële RevolusieRumatoïede artritis🡆 More