May Abrahams

May Abrahams (1930~) is 'n Suid-Afrikaanse sopraan.

Abrahams is in Distrik Ses in Kaapstad gebore en getoë, waar sy jare lank as 'n huishoudster gewerk het.

May Abrahams
Gebore1930
Distrik Ses. Kaapstad
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
AssosiasiesSukovs, Eoan-groep

Op 14 word sy 'n lid van Billy Jones se koor, wat later tot die stigting van die Eoan-groep van uitvoerende kunstenaars lei. In 1956 debuteer sy as Violetta in die groep se eerste aanbieding van La Traviata in die Kaapstadse Stadsaal. Daarna reis sy saam met die groep na Brittanje.

Teen die einde van haar loopbaan was sy professioneel aan die destydse Sukovs-opera in Bloemfontein verbonde.

Verwysings

Tags:

Distrik SesKaapstadOperaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteSeeKoos du PlessisUnited Democratic FrontWinterCarles PuigdemontNatuurrampLika BerningTweede VryheidsoorlogLys van veltoestandeHartVoornaamwoordVolstruisOnderhandelinge om apartheid te beëindigVerstedelikingRegardt van den BerghGianna MichaelsBloemfonteinMisdaadromanRassismeKokketielKragopwekkingVaste stofKlimaatsverandering in AfrikaSkilpadBloedingRicus NelEnsiklopedieSwemAnale kankerSkerpioenLys van lande volgens bevolkingKarooKaliforniëLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGraatjiemeerkatWiskundige terminologieNylrivierNic de JagerWaterstofJazzAarde se atmosfeerSigaret2024 Chinese Grand PrixAardverwarmingBestuiwingDeon MeyerPornografieDikdermJan de WetLys van Griekse mitologiese figureEkonomie van Suid-AfrikaPerdLionel MessiAce MagashuleNicola HanekomKindermishandelingWeer (meteorologie)AkademiaManie JacksonSebraLeah van NiekerkGqeberhaRatelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKonjunktivitisBlaaskankerIsraelMobutu Sese SekoKolorektale kankerWiskundeAlice MunroTierLourensrivierKaliforniese KanaaleilandeMasturbasieVersamelnaamSendelingposisie🡆 More