Max Reger: Duitse komponent, musikant, dirigent, en onderwyser

Johann Baptist Joseph Maximilian Reger (19 Maart 1873 – 11 Mei 1916), algemeen bekend as Max Reger, was 'n Duitse komponis, pianis, orrelis, dirigent en pedagoog.

Hy het gewerk as 'n konsertpianis, as musikale direkteur by die Leipzig Universiteitskerk, en ook as 'n professor by die Koninklike Konservatorium in Leipzig, en laastens as musiekdirekteur aan die hof van Hertog Georg II van Sakse-Meiningen.

Max Reger: Duitse komponent, musikant, dirigent, en onderwyser

Reger het in die begin meestal liedere, kamermusiek, koormusiek en werke vir klavier en orrel gekomponeer. Hy het hom later gewend na orkestrale komposisies, soos die populêre Variasies en Fuga op 'n Tema van Mozart, en aan werke vir koor en orkes soos die Gesang der Verklärten (1903), Der 100. Psalm (1909), Der Einsiedler en die Hebbel Mis (beide 1915).

Verwysings

Tags:

Leipzig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelwoordChristendomVervoerSkildklierPaddaPseudowetenskapRina HugoSpoorvervoer in Suid-AfrikaGroepsdrukMetaalMassaJakkalsNoord-KaapKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBreinDriedimensioneelBruin menseAborsie in Suid-AfrikaSpysverteringstelselErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringHeupDigvormSpringbokkeTweede Nuwe JaarAbstraksie (rekenaarwetenskap)TsoenamiWapen van Suid-AfrikaWeervoorspellingPoesAfrikaansVryheidsdagGrondbesoedelingByvoeglike naamwoordInflasieWiskundige terminologieWaterJudaïsmeSebraKonjunktivitisSinoniemMaanPaasfeesCalviniaTienie HollowayMaatskappySpinnekopSnaarinstrumentRuslandSkrywerSeksueel oordraagbare infeksieSeevlakstygingWikimedia-stigtingJacques LootsMeeueLangste woordBestuiwingMIV/vigs in Suid-AfrikaWerkersdagLimfvatstelselVeelvoudige sinThe CranberriesHamburgerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroot vyfTelkomLewerEreksieGrondwet van Suid-AfrikaGordelroosSokkerSosiale mediaWaatlemoenKasterolieVerenigde State van Amerika🡆 More