Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AfrikaansVietnameseEnglish

Max Horkheimer

Duitse filosoof en sosioloog

Max Horkheimer (14 Februarie 1895 – 7 Julie 1973) was 'n Duitse filosoof en sosioloog wat bekend was vir sy werk in kritieseteorie, en 'n lid van die Frankfurt Skool.

Max Horkheimer
Max Horkheimer.jpg
Gebore(1895-02-14)14 Februarie 1895
Zuffenhausen (nou Stuttgart), Württemberg, Duitsland
Oorlede7 Julie 1973 (op 78)
Neurenberg, Beiere, Duitsland
BurgerskapVlag van Duitsland Duitsland, Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beïnvloed deurKant, Hegel, Adorno, Schopenhauer,[1] Marx, Freud
Invloed opAdorno, Marcuse, Habermas, Benjamin, Fromm

Werke

Verwysings

  1. Zoltán Tarr, The Frankfurt School: The Critical Theories of Max Horkheimer and Theodor W. Adorno, Transaction Publishers, 2011, p. 52.

Eksterne skakels