Mawangdui

Mawangdui (tradisionele Chinees: 馬王堆, vereenvoudigde Chinees: 马王堆, Mǎwángduī) is ’n argeologiese terrein in Changsha, China.

Dit bestaan uit twee heuwels en bevat die graftombes van drie mense uit die westelike Han-dinastie (206 v.C. - 9 n.C.): markies Li Cang, sy vrou en ’n man wat vermoedelik hul seun was. Uitgrawings is van 1972 tot 1974 op die terrein gedoen. Die meeste van Mawangdui se artefakte word in die Hunan- Provinsiale Museum uitgestal.

Mawangdui
Bak met ’n wolk-en-draak-ontwerp uit die Westelike Han-dinastie (206 v.C. tot 24 n.C.).
Bak met ’n wolk-en-draak-ontwerp uit die Westelike Han-dinastie (206 v.C. tot 24 n.C.).
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   馬王堆
Vereenvoudigde Chinees   马王堆
Pinyin Mǎwángduī
Mawangdui
’n Manuskrip op sy, 2de eeu v.C..

Die terrein is eers "Koning Ma se Heuwel" genoem, omdat dit aanvanklik verkeerdelik beskou is as die tombe van Ma Yin (853-930), ’n heerser uit die Chu-koninkryk in die tyd van die Vyf Dinastieë en Tien Koninkryke.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArgeologieChangshaChinaHan-dinastieTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karakters

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aërobiese oefeningeAngkor WatFetusGeestesgesondheidKlitorisTierboskatKoos KombuisDie Stem van Suid-AfrikaNasionale lied van Suid-AfrikaSydney SweeneyDrie (sport)Verenigde KoninkrykTrevor NasserTV GloboAnilingusAarverkalkingNina HartleyNuwe TestamentSlotmasjienHernubare energiePersLandbouLugbesoedelingAbdomenPublieke domeinPerdTwaalf Stamme van IsraelKnopiespinnekopTonteldoosAsemhalingSkaapReddingskakeSatanHoërskool NoordheuwelSonpaneelLeeuRinkhalsKolonoskopieVir die voëlsVrou Soek BoerDrie-eenheidTórshavnJavaScriptVirginia LeeRoekelose DadeMenseregtedagKrieketOntkiemingAntarktikaAnnelize van der RystApokriewe boekeKoos BekkerSteenvrugXhosaWerkwoordEkotoerismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaBrongitisMiddelmisbruikAfrikaanse taalleerVoortplantingLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsAkroniemPVaginaEucalyptusDie Heuwels FantastiesJaco du PlessisOogproblemeAfrikaanse woordelys en spelreëlsBernice WestBloedvergiftiging🡆 More