Mauritiusdoring

Die Mauritiusdoring (Caesalpinia decapetala) is 'n indringerplant en struik of klimplant wat inheems is aan Suidoos-Asië, en nie Mauritius soos die naam aandui nie.

Dit groei aan rivieroewers, woudrande en woudooptes asook langs paaie.

Mauritiusdoring
Mauritiusdoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Caesalpinia
Spesie:
C. decapetala
Binomiale naam
Caesalpinia decapetala
(Roth) Alston

Voorkoms

Mauritiusdoring 
Blomme
Mauritiusdoring 
Sade

Die plant word 2 tot 4 m hoog, groei dig en is immergroen. Die Acacia-agtige plant het 'n veeragtige loof. Dit vorm verstrengelde ruigtes of klim in bome op. Kort dorings bedek die takkies, wat reguit of haakvormig kan wees. Die blare is saamgestel en die bokant is donkerder. Die blomme is aanskoulik, liggeel en verskyn in keëlvormige are. Die vrug is 'n houtagtige peul en skerp, amper soos 'n snawel.

Dit is 'n gasheerplant vir die skoenlapper Charaxes baumanni

Bron

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Mauritiusdoring VoorkomsMauritiusdoring BronMauritiusdoring VerwysingsMauritiusdoring Sien ookMauritiusdoring Eksterne skakelsMauritiusdoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepAardverwarmingVersoeningsdagOutismeNasionale VrouedagNederlandPuberteitVingerseksSneeuGoogleNiersteenMaagHondeklipbaaiWoordsoortToestand van materieKaapse VlakteSkrywerAnglo-BoereoorlogVersamelnaamJohannes MeintjesWikimedia-stigtingRosa ParksElandréInfeksieTydAfro-AmerikanersMigrasie van diereSeekoeiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOmgewingsbeheerGasWikipediaRepubliek die KongoAtoom1913Primêre sektor van die ekonomieFilosofieBrandmondsindroomSprokieSonSatellietfotoKommunikasieOogproblemeIntensiewe vormPrivaat maatskappySikloonItaliëJeugdagRuslandJak de PriesterPornografieLeeudoringstad-spoorwegrampPersoonlikheidMasturbasieInvloed van vigs op die ekonomieNazi-DuitslandGrondwet van Suid-AfrikaStokely CarmichaelOm-te-infinitiefkonstruksieDepressie (gemoedstoestand)Waarheid-en-versoeningskommissieOu Apostoliese KerkMuskietVarkKindermishandelingKalenderHipoteseSuid-Afrika-WetMosambiekMiltVoornaamwoordKoolhidraatVerlede tydLys van politieke partye in Suid-AfrikaDriehoekLodewyk XVI van FrankrykWinnie Madikizela-Mandela🡆 More