Maurice Van Essche

Maurice van Essche (1906 – 1977) was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar.

Hy is op 4 Oktober 1906 in Antwerpen, België, gebore. Hy studeer in Parys onder Henri Matisse.

Maurice van Essche
Maurice van Essche in 1967
Maurice van Essche in 1967
Gebore
Maurice Charles Louis van Essche

(1906-10-04)4 Oktober 1906
Sterf12 Junie 1977 (op 70)
Thonon, Frankryk
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroepskilder
EggenootLucette Josz
KindersLudovic Henri Marie van Essche

In 1939 word hy deur die Belgiese regering na die Kongo gestuur om daar studies van die stamme te skilder. Hy het oral in Europa uitstallings gehou. In 1943 aanvaar hy 'n pos as lektor in Skone Kunste aan die Witwatersrandse Tegniese Kollege.

In 1946 verhuis hy na Kaapstad. In 1952 word hy aangestel as senior lektor in die Skone Kunste aan die Michaelis-skool aan die Universiteit van Kaapstad. Daarna het hy sy werke gereeld op die Biennale-uitstalling, Venesië en ander belangrike uitstallings vertoon. Hy het later na Thonon, Frankryk, geëmigreer waar hy op 12 Junie 1977 oorlede is.

Bron

Tags:

AntwerpenBelgiëHenri MatisseParysSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksDiskriminasieJo BlackTermietHeupWelwitschiaPretoriaHoërskool Sentraal, BloemfonteinLys van argaïsmesDieregeluideGroepsdrukAarde se atmosfeerSoortnaamRonelda KamferTobie CronjéMantisLys van landeEkonomiese sektorPornografiese akteurKoppeltekenMenslike seksuele gedragBoelieryToestand van materieMaagBoer (landbou)VoortrekkermonumentLionel MessiRuslandVoorvoegselVlagterminologieBorsklierWerkloosheidMateriaalEngelsKoorsblaarInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandIndo-Europese taleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikanerweerstandsbewegingSuid-Afrikaanse PolisiediensGemeenskapWoordeboekVryheidsdagGesonde dieetBipolêre gemoedsteuringJan Christian SmutsVersamelnaamKrugerwildtuinSuider-AfrikaPiet ByleveldLærdal-tonnelSeevlakstygingDaggaBloemfonteinAppel (sanger)Klem-in-die-kaakOmgewingsgesondheidEkonomieVerstedelikingRooikatVoedingStadInsekKolorektale kankerGroepsgebiedewetSkaakKondensasieGrondwet van Suid-AfrikaWes-Germaanse taleBywoordWitrenosterMierVerenigde KoninkrykMenstruasieHipotese🡆 More