Maureen Connolly

Maureen Connolly (1934–1969) was ’n Amerikaanse tennisspeler.

Sy het nege Grand Slam-enkelspeltitels in die 1950's gewen. In 1953 was sy die eerste vrou wat dit reggekry het om Wimbledon, die Amerikaanse Ope en die Franse Ope in een jaar te wen.

Maureen Connolly
Maureen Connolly
Maureen Connolly in 1953.
Volle naam Maureen Catherine Connolly
Land Verenigde State van Amerika
Woonplek
Geboortedatum 17 September 1934
Geboorteplek San Diego, Kalifornië
Datum van sterfte 21 Junie 1969
Plek van sterfte Dallas
Lengte 1.65 m
Afgetree Februarie 1955
Spelstyl Regshandig, enkelhandrug
Int. Tennisheldesaal 1987
Enkelspel
Loopbaanrekord No. 1 (1952)
Loopbaantitels 9
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (1953)
Franse Ope W (1953, 1954)
Wimbledon W (1952, 1953, 1954)
Groot toernooie
Dubbelspel
Loopbaantitels 2
Australiese Ope W (1953)
Franse Ope W (1954)
Wimbledon V (1952, 1953)
VSA-Ope V (1952)
Australiese Ope V (1953)
Franse Ope W (1954)
Wimbledon SF (1954)

Connolly is op 17 September 1934 in San Diego, Kalifornië gebore. Sy is in 'n perdry-ongeluk beseer en moes haar tennisloopbaan op die ouderdom van 19 beëindig. Sy was van 1955 tot haar dood met Norman Brinker getroud. Die egpaar het twee dogters gehad. Sy is in 1966 met ovariale kanker gediagnoseer, wat na haar maag versprei het. Connolly is op 21 Junie 1969 in Dallas oorlede. Sy was 34 jaar oud.

Grand Slam-toernooie

Enkelspel

Toernooi 1951 1952 1953 1954
Maureen Connolly  Australiese Ope W
Maureen Connolly  Franse Ope W W
Maureen Connolly  Wimbledon W W W
Maureen Connolly  Amerikaanse Ope W W W

Vrouedubbelspel

Toernooi 1952 1953 1954
Maureen Connolly  Australiese Ope W
Maureen Connolly  Franse Ope V W
Maureen Connolly  Wimbledon V V
Maureen Connolly  Amerikaanse Ope V

Gemengde dubbelspel

Toernooi 1953 1954
Maureen Connolly  Australiese Ope V
Maureen Connolly  Franse Ope V W
Maureen Connolly  Wimbledon
Maureen Connolly  Amerikaanse Ope

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Maureen Connolly Grand Slam-toernooieMaureen Connolly VerwysingsMaureen Connolly Eksterne skakelsMaureen ConnollyAmerikaanseAmerikaanse OpeFranse OpeGrand Slam (tennis)TennisWimbledon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelYouTubeJohan StemmetLegendePornKarwatsRassismeCSSKlein vyf diereWitrenosterWerkwoordErfenisKuberkrakerNierversakingVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse TaalmonumentSuikerbekkiesTweede WêreldoorlogHentaiSuiwelprodukDeon MeyerBurgerregteMynbouDiepaartromboseAardkorsParasitiese siektesHamilton WesselsGeskiedenis van die AardeGroot GatSirkelSonsverduisteringGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKongo-krisisMierAppel (sanger)MensOrgasmeTobie CronjéTrekarbeidVerenigde KoninkrykGroot vyfBelastingChatGPTGriepRumatiekCarike KeuzenkampMieliestronkNatuurlike hulpbronMantisKiewieteJapanNederlandJo BlackKriekRefentse MorakeGewoonteRodiumAfrican Movement CongressKlem-in-die-kaakKommaMiddelburg, Oos-KaapO.J. SimpsonKommunismeRyno HattinghHondHipertensieEugenetikaMenstruasiePadtekens in Suid-AfrikaVerkoueDepressie (gemoedstoestand)VersamelnaamGeslagsgelykheidKoorsblaarBlourokke🡆 More