Matsuo Basho: Japannese digter

Matsuo Munefusa, meer bekend as Matsuo Basho (Japannees: 松尾芭蕉; 1644 – 28 November 1694) was 'n Japannese digter.

Hy is bekend as die grootste vervaardiger van haiku, 'n soort van poësie met slegs 17 lettergrepe. Vir hom was geskrewe Japannees moeilik om te bemeester, maar haiku was maklik om te skryf. Matsuo se haiku's het eienskappe van die natuur en die vier seisoene ingesluit. Die lesers moet hul verbeelding gebruik om sy gedigte te verstaan.

Matsuo Basho (松尾 芭蕉)
Matsuo Basho: Japannese digter
Standbeeld van Matsuo Basho in Hiraizumi, Iwate
Gebore
Matsuo Kinsaku (松尾 金作)

1644
naby Ueno, Iga-provinsie, Japan
Sterf28 November 1694 (op 50)
Osaka, Japan
NasionaliteitVlag van Japan Japan
Beroepdigter
Bekend virOku no Hosomichi
Ouer(s)Jahiruddin Muhammad Abu Ali Haidar Saber
Rahatunnessa
Matsuo Basho: Japannese digter
'n Standbeeld van Basho in Ogaki, Gifu Prefektuur.
Matsuo Basho: Japannese digter
Basho, soos gesien deur Yokoi Kinkoku (1761–1832)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1644169428 NovemberJapanJapannees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketPornografieKlimaatveranderingDiepaartromboseAntjie KrogOlifantInternetAntisemitismePlae van EgipteKontinentVerkoueOseaanArmoedeC.J. LangenhovenKunsmatige intelligensieKasteel die Goeie HoopToestand van materieAssonansieSpringbokkeWêreld- Ekonomiese ForumHeuningbyDiarreeKeelseerSamestellende afleidingVK (sosiale netwerk)HoofmeisieDolfynDroomSeevlakRooikatOrganisasie sonder winsoogmerkSeeMonopolyAnilingusNedersettingJan van RiebeeckTandbederfDemokrasieKultuurBesoedelingMaanstilstandNatuurbewaringStam (taalkunde)OntwerpPneumatikaGeboorteJuan Antonio VillacañasGrondwetLiefdeOntbossingSinoniemOnderhandelinge om apartheid te beëindigPersentasieChirurgieHartSonnestelselDooie SeeSlag van Cuito CuanavaleSwartbewussynsbewegingPlantOnderwerp (taalkunde)KookpuntIslamVerenigde State van AmerikaWinnie Madikizela-MandelaSokkerOrgasmeAkroniemAborsieNic de JagerRefentse MorakeGroot vyfFacebookKanadaAnglisismeGedig🡆 More