Matilda Hanekom

Mathilda Hanekom (Prins Albert, 9 Desember 1899 – Pretoria, 6 Januarie 1977) was ’n baanbreker van Afrikaanse toneelspel.

Sy was getroud met Hendrik Hanekom en hulle het ’n dogter, Tilana Hanekom, gehad.

Matilda Hanekom
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Matilda Hanekom, soos sy verskyn het in Onskuldig Veroordeel

Geboortenaam Mathilda de Beer
Geboorte 9 Desember 1999
Prins Albert
Sterfte 6 Januarie 1977
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

In 1925 het sy en Hendrik Die Afrikaanse Toneelspelers, ’n Afrikaanse toneelgeselskap wat 27 jaar bestaan en die land vol getoer het, gestig. Van die stukke wat hulle opgevoer het, was Oom Gawerjal, Liefde en Geldsug, Hans die Skipper, Oom Paul, Oorskotjie, Onskuldig Veroordeel, Generaal De Wet en Die Stille Haard.

In 1945 is die eerste Erepenning vir Toneel deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aan hulle gesamentlik toegeken. Ná Hendrik se dood in 1952 het Mathilda voortgegaan met toneelspel.

Matilda Hanekom
Toneel uit die toneelstuk: Ek onthou vir Mamma. Die drie moeders met hul drie dogters – almal saam in een N.T.O.-geselskap wat Ek onthou vir Mamma in 1954 opgevoer het. Die stuk het 'n jaar op die pad gebly. Links agter: Wena Naudé en voor haar Nilo, haar dogter. Middel: Elsa en Bobbette Fouché. Regs: Mathilda en Tilana Hanekom.

Verwysings

Tags:

189919776 Januarie9 DesemberHendrik HanekomPretoriaPrins AlbertTilana Hanekom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsTandbederfEskomArabiesMielieHamburgerApostelJohannesburgOlifantMoedersdagMarkenDeon MeyerToestand van materieKoolstofdioksiedKrapSonCovid-19-pandemieOrale seksKolorektale kankerBelvidere Holy Trinity-kerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGautengOrgasmeRobbie WesselsNetbalRegardt van den BerghGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRoossenekalKookpuntSatellietOrkney Snork NieNaboomSuid-Afrikaanse GrensoorlogElektriese geleierWaterkringloopDirekte en Indirekte redeGeskiedenis van AfrikaansVlag van Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaAnale seksXenofobieNierversakingHeuningCarles PuigdemontNeerslagVoorvoegselGroot DepressieAce MagashuleKoppeltekenKrokodilWalt DisneyFosforChemiese verbindingRatelAborsie in Suid-AfrikaRugby, WarwickshireSkaakLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMadison IvyMenslike penisgrootteAdolessensieDikdermApostoliese GeloofsbelydenisNkosi Sikelel' iAfrikaNedersettingVolstruisTuisbladPoesAngssteuringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJan CombrinkLys van Suid-Afrikaanse musikanteHoërskool OuteniquaKewer🡆 More